Besigheidsomgewings Study guides, Study notes & Summaries

Looking for the best study guides, study notes and summaries about Besigheidsomgewings? On this page you'll find 15 study documents about Besigheidsomgewings.

All 15 results

Sort by

BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 12 NOVEMBER  EKSAMEN VRAESTEL 1 Popular
  • BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 12 NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL 1

  • Summary • 36 pages • 2023
  • Available in package deal
  • Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie aantekeninge saam te stel. SACAI NOV 2021, DBE/November 2022 & DBE/November 2021. Vir die beste resultate in die eindeksamen, koop ook BS V1 Rekordeksamen Notas. Afdeling A: Kort vrae Afdeling B: Besigheidsomgewing 1. Invloede op besigheidsomgewings 2. Uitdagings/ aanpassings van die besigheidsomgewings 3. Besigheidsektore Afdeling C: Besigheidsbedrywighede 1. Gehaltebestuur 2. Menslike hulpbronfunksie Afdeling D: Langvrae
    (0)
  • R112,00
  • 1x sold
  • + learn more
Graad 11 Besigheidstudies vraestel 1 opsommings, November Eksamen
  • Graad 11 Besigheidstudies vraestel 1 opsommings, November Eksamen

  • Summary • 54 pages • 2022
  • Available in package deal
  • Volledige samevattings van alle onderwerpe wat in die Besigheidstudies vraestel 1 in November sal voorkom. Dus ook fie hele jaar se vraestel 1 werk (Halfjaar eksame ingesluit) Onderwerpe behandel: BESIGHEIDSOMGEWINGS • Invloed op sake-omgewings • Uitdagings in die sake-omgewing • Aanpassings by uitdagings in die sake-omgewing • Hedendaagse sosio-ekonomiese kwessies • Sakesektore BESIGHEIDSBEDRYWIGHEDE • Bemarkingsfunksie • Produksiefunksie • Menslike Hulpbronne
    (0)
  • R150,00
  • 1x sold
  • + learn more
  Graad 10  Besigheidstudies Vraestel 1 NOVEMBEREKSAMEN
  • Graad 10 Besigheidstudies Vraestel 1 NOVEMBEREKSAMEN

  • Summary • 34 pages • 2023
  • Available in package deal
  • Graad 10 Besigheidstudies is saamgestel deur gebruik te maak van 2019 – 2021 DBO/ SACAI vorige eksamenvraestelle. Die notas is kompak, kleurvol en maklik om te leer, wat dit perfek maak vir leerders met leerhindernisse. Besigheidsomgewings Besigheids- / sakebedrywighede
    (0)
  • R114,00
  • + learn more
BESIGHEIDSTUDIES  GRAAD 12- REKORDEKSAMEN  VRAESTEL 1
  • BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 12- REKORDEKSAMEN VRAESTEL 1

  • Summary • 38 pages • 2023
  • Available in package deal
  • Hierdie notas is saamgestel deur ou vraestelle van SACAI SEP 2021, NSS SEP 2022, GDE SEP 2021 DBE Notas ingesluit. Onderwerpe: 1. Besigheidsomgewings 2. Besiheidsbedrywighede Asook opstelvrae (Vir die beste resultate koop ook Besigheidstudies V1 November notas)
    (0)
  • R112,00
  • + learn more
Graad 12 Vraestel 1 Besigheidstudies opsomming vir halfjaar eksamen.
  • Graad 12 Vraestel 1 Besigheidstudies opsomming vir halfjaar eksamen.

  • Summary • 42 pages • 2023
  • Besigheidsomgewings - Wetgewing - Besigheidstrategieë / Nywerheidsintrumente - Besigheidsektore Besigheidsbedrywighede - Menslikehulpbronfunksie -Totale Gehaltebeheer
    (0)
  • R150,00
  • + learn more
Besigheidstudies Graad 10 - 12 Langvraag Gids
  • Besigheidstudies Graad 10 - 12 Langvraag Gids

  • Summary • 314 pages • 2021
  • Available in package deal
  • Die dokument is in lyn met die konteks van Graad 10 to 12 Besigheidstudies Langvrae (IEB & CAPS) en bevat: *Rubrieks wat gebruik word vir die merk van 'n langvraag (IEB EN CAPS) *Die uitleg van 'n Besigheidsverslag (IEB metode van langvraag) *Die uitleg van CAPS langvraag metode *58 + Uitgewerkte langvrae van konteks van Graad 10 tot 12 met betrekking tot die volgende onderwerpe (onderandere) : -Besigheidsomgewings -Beleggings -Versekering -Maatskaplike ve...
    (3)
  • R265,00
  • 11x sold
  • + learn more
Graad 12_Besigheidstudies / Bedryfswetenskap Notaboek [Opsomming]
  • Graad 12_Besigheidstudies / Bedryfswetenskap Notaboek [Opsomming]

  • Summary • 132 pages • 2021
  • Available in package deal
  • Die Graad 12 Besigheidstudies Notastel is die perfekte studiemaat vir studente wat voorberei vir hul IEB- en DBE-belynde vraestel 1 en 2-eksamen. Spesifiek ontwerp vir Graad 12 Besigheidstudies, hierdie notastel bevat omvattende notas en opsommings wat al die sleutelonderwerpe en konsepte dek. Met hierdie notastel kan studente maklik die hele sillabus hersien en hersien, om te verseker dat hulle goed voorbereid is vir hul eksamens. Of jy nou 'n IEB- of DBE-student is, hierdie notastel is 'n on...
    (3)
  • R200,00
  • 7x sold
  • + learn more
 Graad 10_Besigheidstudies Opsommings
  • Graad 10_Besigheidstudies Opsommings

  • Summary • 54 pages • 2021
  • Available in package deal
  • Hierdie graad 10 Besigheidstudies Notastel is 'n noodsaaklike hulpmiddel vir enige student wat die vak neem. Dit dek al vier kwartale van die kursus in 'n maklik verstaanbare formaat. Die Notastel skets duidelik die onderwerpe wat in die kursus behandel word en verskaf omvattende notas en diagramme vir elke onderwerp. Met sy maklik-om-te volg formaat is hierdie Notastel 'n onskatbare gids vir enige student wat Graad 10 Besigheidstudies neem.
    (0)
  • R160,00
  • 6x sold
  • + learn more
Onderwerp 1 tot 5: Mikro-, mark- en makro-omgewing
  • Onderwerp 1 tot 5: Mikro-, mark- en makro-omgewing

  • Summary • 25 pages • 2023
  • Available in package deal
  • Onderwerp 1: Invloede op besigheidsomgewings Onderwerp 2: Uitdagings van die besigheidsomgewings Onderwerp 3: Aanpassing by uitdagings van die besigheidsomgewings Onderwerp 4: Kontemporêre sosio-ekonomiese kwessies Onderwerp 5: Besigheidsektore
    (0)
  • R100,00
  • + learn more