Geskiedenis
9th Grade
All 10 results
Sort by
Gr 9_Geskiedenis_Kwartaal 4
-
Gr 9_Geskiedenis_Opsommings_Kwartaal 1
- Summary • 4 pages • 2025
-
- R70,00
- + learn more
2.	Verdrag van Versailles, strawwe wat aan Duitsland op gele is. 3.	Wie was die Groot 3 en van waar. (bl-93) 4.	Waar was Hitler gebore en wanneer. (b1.95) 5.	Wat was die boek se naam wat Hitler geskryf het. Bl 94 6.	Redes vir Weimar Republiek se val. Bl 96 7.	Beloftes wat Hitler aan Duitsland gemaak het. Bl94 8.	Hitler se idees om Duitsland weer op te bou. Bl 99 9.	Hitler se metodes om sy idees te versprei. (bl.99) 10.	Wie het vir Hitler in verkiesing gestem. (bl-100) 11.	Röhm en Goebels, wie ...
-
Graad 9_Sosiale Wetenskappe [SW] Geskiedenis_Opsommings
- Summary • 23 pages • 2025
-
- R145,00
- + learn more
Jou Ultimate Cheat Code vir Geskiedenis! 
 
 Dink groot, leer slim! Hierdie opsommings is nie net bladsye vol feite nie – dis jou ticket tot top punte met ‘n funky, bondige en visueel-epiese uitleg! 
 Wat maak dit ? 
 Kleurvolle & funky opsommings – geskiedenis was nog nooit so maklik om te snap nie! 
 Alles wat jy MOET ken – van Versailles tot Apartheid, sonder die fluff! 
 Simboliek, inside jokes & visuals wat jou brein laat onthou. 
 Perfek vir eksamens – hersien vinnig en hou ...
-
GRAAD 9 - GESKIEDENIS OPSOMMINGS & HERSIENING
- Summary • 109 pages • 2025
-
- R109,33
- + learn more
'n Onskatbare hulpbron vir enige Graad 9 -leerder. Hierdie uitsonderlike studiehulpbron bevat opsommings, toetse, eksamenvrae en memo's. Leerders sal verras wees met die omvattende hulpbronne tot hulle beskikking.
-
Graad 9 SW: Geskiedenis (Die Koue Oorlog)
- Summary • 15 pages • 2024
-
- R50,00
- + learn more
Volledige opsomming oor Die Kerntydperk en die Koue Oorlog wat deel uitmaak van graad 9 se vak, Geskiedenis (SW). Dek die volgende onderwerpe: Toenemende spanning tussen die Geallieerdes na die einde van die Tweede Wêreldoorlog in Europa, Einde van die Tweede Wêreldoorlog in die Stille Oseaan: Atoombomme en die begin van die Kerntydperk, Definisie van die supermoondhede en die betekenis van Koue Oorlog, Area van konflik en die kompetisie tussen die Supermoondhede in die Koue Oorlog en Die eind...
Opsomming van Graad 9 leerinhoud van verskeie vakke.
Sw kwartaal 1-4
Lo kwartaal 1-4 
Opsommings
-
Geografie graad 9 kwartaal 1-4
- Summary • 27 pages • 2023
- Available in package deal
-
- R273,00
- + learn more
Sw graad 9 opsommings
Rassisme, Bantoe-selfbestuur, PAC, Sharpville-slagting, Steve Biko, Soweto opstand
How much did you already spend on Stuvia? Imagine there are plenty more of you out there paying for study notes, but this time YOU are the seller. Ka-ching! Discover all about earning on Stuvia