Wiskunde
7th Grade
Here are the best resources to pass Wiskunde. Find Wiskunde study guides, notes, assignments, and much more.
2 results
Class notes
Graad 7 - Wiskunde - Hersieningsgids - Hele Jaar Se Werk
Enige Graad 7 ouer en leerder sal baie tevrede wees met hierdie pragtige 220+ bladsye Wiskunde hersieningsgids. Die gids is propvol hersieningsoefeninge, toetse, vraestelle, memorandums en behandel elke aspek van die Graad 7 kurrikulum. Geen Graad 7 leerder sal ooit weer soek en/of sukkel nie.
Package deal
Gr6 Wiskunde Notas
Die is graad6 Wiskunde opsommings van die CAPS sylabus. Die opsommings bestaan uit verduidelikings, uitdagende voorbeelde stapsgewys gedoen en uitvang plekke wat uitgelig word. Die is 'n opsomming van al die jaar se werk.