GRAAD 12 AFRIKAANS onderwêreld
12th Grade
All 3 results
Sort by
-
FAVIE OLIVER - onderwêreld volledige studiegidse
- Package deal • 3 items • 2025
-
- R150,00
- + learn more
Ek het opsetlik hierdie 3 fantastiese studiegidse as een pakket saamgestel, want die kinders in ons land sukkel om al die detail van hierdie pragtige roman baas te raak. Dit is eenvoudig gestel, baie, baie werk. Hierdie uitstaande gidse verskaf vir die kind ALLES wat hy/sy moet weet om niks anders as 'n A-simbool te behaal nie. DIE BESTE!!
-
GRAAD 12 - FANIE OLIVIER - onderwêreld
- Summary • 180 pages • 2025
- Available in package deal
-
- R99,33
- + learn more
Aansluitend by die vorige gids wat ek oor hier geplaas het, bevat hierdie gids slegs alle vraestelle wat gevra is en sluit in langvrae, kontekstuele vrae asook alle memorandums. U moet mooi kyk, want ek gaan hierdie gidse as een volledige pakket plaas op hierdie platform. U kind sal JUIG van blydskap, want hierdie gidse is uiters, uiters volledig. Geen kind sal ooit vasgevra kan word nie.
-
GRAAD 12 - FANIE VILJOEN - onderwêreld
- Summary • 239 pages • 2025
- Available in package deal
-
- R119,33
- + learn more
Hierdie studiegids is niks anders as GOUD werd nie. Uiters, uiters volledig. Hierdie uiters volledige gids bevat ALLES wat enige Graad 12 leerder ooit sal benodig om 'n goeie A-simbool te behaal vir Vraestel 2. Kontekstuele vrae, Langvrae, karakters en analises + ontwikkeling in die verhaal, alle literêre komponente word in diepte bespreek, eksamenvraestelle en memorandums, die hele "tutti". Ek is daarvan oortuig dat daar geen ander gids soos hierdie is nie. Ek glo nie daar is 'n onde...
Did you know that on average a seller on Stuvia earns R4500 per month selling summaries? Hmm, hint, hint. Discover all about earning on Stuvia