GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL

12th Grade

Here are the best resources to pass GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL. Find GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL study guides, notes, assignments, and much more.

All 3 results

Sort by

GRAAD 12 - AFR HT - ELEANOR BAKER   KWART-VOOR-SEWE-LELIE HERSIENINGSGIDS
  • GRAAD 12 - AFR HT - ELEANOR BAKER KWART-VOOR-SEWE-LELIE HERSIENINGSGIDS

  • Summary • 121 pages • 2025
  • 'n Pragtige en deeglike hersieningsgids vir Graad 12 (skole wat hierdie roman behandel). In diepte bespreking van aspekte soos bv. die titel, karakters, motiewe, intriges, ruimte, verteller, ens, ens. Die gids sluit ook vraestelle en memorandums in van die eindeksamen (2020 - Nov 2024). Geen leerder wat hierdie boek behandel kan verkeerd gaan nie.
    (0)
  • R109,33
  • + learn more
GRAAD 12 - AFRIKAAN HT - A.H.M. SCHOLTZ - VATMAAR - STUDIEGIDS
  • GRAAD 12 - AFRIKAAN HT - A.H.M. SCHOLTZ - VATMAAR - STUDIEGIDS

  • Summary • 98 pages • 2025
  • Daar is baie skole in die land wat nog hierdie voorgeskrewe boek behandel. Hier is 'n pragtige en bondige gids wat opsommings van elke hoofstuk insluit, opsteltipe vrae, besprekings asook 7 jaar se eindvraestelle en memorandums. (plus minus 12 vraestelle en memorandums in totaal). Geen matriekleerder sal sukkel met hierdie voorgeskrewe boek nie.
    (0)
  • R109,33
  • + learn more
GRAAD 12 - AFRIKAANS HUISTAAL - MANAKA PLEK VAN DIE HORINGS STUDIEGIDS
  • GRAAD 12 - AFRIKAANS HUISTAAL - MANAKA PLEK VAN DIE HORINGS STUDIEGIDS

  • Summary • 111 pages • 2025
  • 'n Pragtige hersieningsgids vir MANAKA PLEK VAN DIE HORINGS. Hoofstuk opsommings, temas, simboliek, karakters ens, ens. Eindvraestelle en Memorandums vir deeglike voorbereiding. Bevat ook die nuutste November 2024 vraestel en memo wat nou amptelik beskikbaar is. 'n Uitstekende hersieningsgids!
    (0)
  • R99,33
  • + learn more