Geskiedenis
12th Grade
Here are the best resources to pass Geskiedenis. Find Geskiedenis study guides, notes, assignments, and much more.
5 results
Summary
Graad 12_Geskiedenis Opsommings
Met ons Graad 12 Geskiedenis Opsommings is jy nie net gereed nie, jy gaan HEERS! Gaan staan as ‘n geskiedenis-legend in jou eksamen – jy het al die slimste truuks en beste wenke net hier! 
 
 Waarom jy dit nodig het: 
 
 Tyd vir 'n gekompakte opsomming: Of jy nou op soek is na ‘n vinnige herhaling of ‘n ingeligte brein-break, ons opsommings het alles in een cool pakket! 
 Funky en Kleurvol: Nie daai "dry" opsommings nie! Dit’s vol styl, kleur en alles wat jy nodig het om die ...
Summary
KOMS VAN DEMOKRASIE GESKIEDENIS
PopularHierdie geskiedenis langvraag het my al die hele jaar 90% gekry ! dit help jou die werk beter verstaan en dit is presies wat jy kort in jou langvraag
Summary
Gr 12 Geskiedenis Rekord V2 2026 Opgesom deur Juffrou Ansie
Graad 12 Geskiedenis Vraestel 2 Rekordeksamen 2026-studienotas vir doelgerigte eksamenvoorbereiding. Die dokument dek Die Krisis van Apartheid in die 1980’s, die UDF, die Waarheids- en Versoeningskommissie, die Einde van die Koue Oorlog en ’n Nuwe Orde, BRICS, Globalisering, Handelsliberalisering, Internasionale e-handel, Burgerlike Weerstand in Suid-Afrika, Internasionale Druk, die Black Sash, die End Conscription Campaign, Suid-Afrika se Pad na Demokrasie, asook opstelvrae. 
 
Die notas be...
Summary
Gr 12 Geskiedenis Rekord V1 2026 Opgesom deur Juffrou Ansie
Graad 12 Geskiedenis Vraestel 1 Rekordeksamen 2026-studienotas vir doelgerigte eksamenvoorbereiding. Die dokument dek Die Oorsprong van die Koue Oorlog, Berlyn en die Berlynse Muur, Angola van die 1970’s tot die 1980’s, die Slag van Cuito Cuanavale, die Amerikaanse Burgerregtebeweging, Freedom Rides, Greensboro-sit-ins, die Mars op Washington, die Swart Mag-beweging, asook opstelvrae oor Viëtnam en die Kongo. 
 
Die notas bevat verkorte studie-uittreksels, brongebaseerde vrae, paragraafvrae...
Summary
Geskiedenis bronne WVK
Soek jy 'n effektiewe manier om jou Geskiedenis bron oor die WVK te verstaan? My graad 12 WVK bron opsommings bied 'n duidelike en samehangende oorsig van al die belangrikste konsepte wat jy moet ken om jou eksamens met selfvertroue aan te pak.