Afrikaans First Additional Language OR IsiXhosa First Additional Language - Study guides, Study notes & Summaries

Looking for the best study guides, study notes and summaries about Afrikaans First Additional Language OR IsiXhosa First Additional Language? On this page you'll find 906 study documents about Afrikaans First Additional Language OR IsiXhosa First Additional Language.

Page 3 out of 906 results

Sort by:

Die Pro Opsommings - Afrikaans EAT
  • Summary

    Die Pro Opsommings - Afrikaans EAT

  • Volledige, eenvoudige opsommings vir die voorgeskrewe Roman, Die Pro deur Leon de Villiers. Die dokument bevat karakterontledings, hoofstukopsommings, moontlike kortvrae plus antwoorde en nog meer. Perfek vir Afrikaans EAT leerders vir enige graad vir eksamen voorbereiding.
  • knapopsommings
    R80,00 More Info
Tuimeltrein Opsomming
  • Summary

    Tuimeltrein Opsomming

  • Tuimeltrein Notes for Afrikaans First Additional Language learners. These notes are neatly organised and easy to study from, making them ideal for exam preparation and revision. The notes include: * Chapter summaries * Character analysis * Themes and messages Perfect for Grade 11 and 12 learners, and tutors looking for clear, detailed, and user-friendly study material for Tuimeltrein.
  • AfrikaansSummaries
    R165,00 More Info
Leeus met Letsels Chapters 9 to 11/Hoofstukke 9 tot 11
  • Book review

    Leeus met Letsels Chapters 9 to 11/Hoofstukke 9 tot 11

  • This PowerPoint is an Afrikaans FAL/EAT lesson based on Chapters 9–11 of the book *Leeus met Letsels*. It includes a short recap of the story, multiple-choice questions, short-answer questions with answers, vocabulary activities, and revision exercises. The lesson focuses on Buyi’s experiences in the game reserve, including his fear, adapting to a new environment, the lion attack, and learning about the “Groot Vyf.” The slides are interactive and designed to help learners improve compreh...
  • gradstudent03
    R100,00 More Info
Leeus met Letsels Chapter 14 and 15 (Hoofstuk 14 en 15)
  • Book review

    Leeus met Letsels Chapter 14 and 15 (Hoofstuk 14 en 15)

  • This PowerPoint is an Afrikaans FAL/EAT lesson based on Chapters 7–8 of *Leeus met Letsels*. It is a fun and interactive 2 hour summary that focuses on character development, vocabulary, comprehension, and discussion activities. The summary also includes quizzes, character analysis tasks, and discussion questions (similar to possible test questions) about Buyi’s experiences and choices at the game reserve.
  • gradstudent03
    R100,00 More Info
Leeus met Letsels Chapter/Hoofstukke 7 en 8
  • Book review

    Leeus met Letsels Chapter/Hoofstukke 7 en 8

  • This PowerPoint is an Afrikaans FAL/EAT lesson based on Chapters 7–8 of "Leeus met Letsels". It is a fun and interactive 45-minute lesson that focuses on character development, vocabulary, comprehension, and discussion activities. The slides explore important characters such as Buyi, Themba, Johan, and Lwazi, while helping learners understand their personalities, relationships, and roles in the story. The lesson also includes vocabulary matching, quizzes, character analysis tasks, and di...
  • gradstudent03
    R100,00 More Info
Die Testament – Opstel- en Kontekstuele Vraeboekie | Graad 10 Afrikaans Huistaal @Juffrou Ansie
  • Summary

    Die Testament – Opstel- en Kontekstuele Vraeboekie | Graad 10 Afrikaans Huistaal @Juffrou Ansie

  • Bereid jou deeglik voor vir Die Testament deur Rhona Peens met hierdie volledige Opstel- en Kontekstuele Vraeboekie. Hierdie hulpbron is saamgestel om leerders te help om die drama op ’n eksamengerigte manier te hersien en toe te pas. Hierdie boekie fokus nie net op die inhoud van die drama nie, maar help leerders ook om te verstaan hoe om moontlike opstelvrae en kontekstuele vrae met selfvertroue te beantwoord. Die dokument bevat ook “Toets jou Kennis”-afdelings wat nuttig is vir selftoe...
  • ansiestudynotes
    R143,33 More Info
Die Testament – Analise/Opsomming-boekie | Graad 10 Afrikaans Huistaal @Juffrou Ansie
  • Summary

    Die Testament – Analise/Opsomming-boekie | Graad 10 Afrikaans Huistaal @Juffrou Ansie

  • Bereid jou deeglik voor vir Die Testament deur Rhona Peens met hierdie volledige Analise/Opsomming-boekie. Hierdie hulpbron is saamgestel om leerders te help om die radiodrama sistematies, eenvoudig en eksamengerig te verstaan. Hierdie boekie fokus op die gebeure rondom Oom Josef se testament en hoe sy voorwaardes die Rousseau-gesin dwing om belangrike lesse oor geld, familie, eerlikheid, verantwoordelikheid en menswaardigheid te leer. Die inhoud help leerders om nie net die storielyn te onth...
  • ansiestudynotes
    R122,33 More Info
Donker Web Analise/Opsomming-boekie deur Juffrou Ansie
  • Summary

    Donker Web Analise/Opsomming-boekie deur Juffrou Ansie

  • Hierdie Donker Web Analise/Opsomming-boekie is saamgestel om leerders te help om Fanie Viljoen se roman sistematies en eksamen gerig te verstaan. Die doel van hierdie boekie is om die belangrikste inhoud, karakters, temas, simboliek, motiewe, konflik, ruimte, struktuur en literêre aspekte van die roman op ’n eenvoudige en toeganklike manier uiteen te sit. Die boekie begin met belangrike agtergrond uit Onderwêreld, omdat Donker Web as opvolg roman hierby aansluit. Al kan Donker Web op sy e...
  • ansiestudynotes
    R142,33 More Info
Donker Web_Opstel- en Kontekstuelevrae deur Juffrou Ansie
  • Summary

    Donker Web_Opstel- en Kontekstuelevrae deur Juffrou Ansie

  • Hierdie Donker Web Analise/Opsomming-boekie is saamgestel om leerders te help om Fanie Viljoen se roman sistematies en eksamen gerig te verstaan. Die doel van hierdie boekie is om die belangrikste inhoud, karakters, temas, simboliek, motiewe, konflik, ruimte, struktuur en literêre aspekte van die roman op ’n eenvoudige en toeganklike manier uiteen te sit. Die boekie begin met belangrike agtergrond uit Onderwêreld, omdat Donker Web as opvolg roman hierby aansluit. Al kan Donker Web op sy eie...
  • ansiestudynotes
    R136,33 More Info
WOLK – Hannes Barnard_ Opstelvrae-boekie deur Juffrou Ansie
  • Summary

    WOLK – Hannes Barnard_ Opstelvrae-boekie deur Juffrou Ansie

  • Die Opstelvrae-boekie sluit voorbeeld-eksamenvrae, modelantwoorde, kopkaartvoorbeelde en beplanningswenke in om leerders te ondersteun met opstel- en kontekstuele vrae. In hierdie boekie word belangrike opsteltemas soos die titel van die roman, die verskillende “wolke”, Rufus se emigrasie, Jeremy Furter as antagonis, ruimte, Rufus en Xandr se verhouding, karakterontwikkeling, hoofkarakters, konflik en Flip as simbool van hoop en kameraadskap behandel. Elke afdeling is ontwerp om leerders te...
  • ansiestudynotes
    R139,33 More Info
Make study stress less painful
Study stress? For sellers on Stuvia, these are actually golden times. KA-CHING! Earn from your study notes too and start uploading now.