Lewenswetenskappe
11
Here are the best resources to pass Lewenswetenskappe. Find Lewenswetenskappe study guides, notes, assignments, and much more.
5 results
Summary
lewenswetenskappe biologie graad 11 vraestel 2 opsommings
Die opsommings handel oor vraestel 2 se werk (praktiese ondersoeke is ingesluit by vraestel 1 se pakket). Daar is ook hier en daar bietjie motivering op 'n paar bladsye om jou deur al die leerwerk te kry ;) 
 
Hierdie notas het my deur die eksamen gebring en het my gehelp om 'n gemiddeld van meer as 90% elke kwartaal te kry. 
 
Glo my hierdie opsommings is goud werd!
Summary
Eindjaar vraestel 2
PopularDit handel oor die 2 de vraestel wat geskryf word tyydens eindjaar
Summary
Lewenswetenskappe graad 11 vraestel 1
Enidjaar notas vraestel een
Package deal
Biologie Lewenswetenskappe graad 12 eindeksamen vraestel 1 en 2
Inligting word verkry vanaf die handboek 'Die Antwoordreeks' sowel as ander bronne. Ek het opgesom volgens 2021 se WKOD eksamenriglyne. 

Hierdie opsommings het my gehelp om 'n gemiddeld van meer as 90% elke kwartaal te handhaaf, en kan vir jou óók help!
Summary
Lewenswetenskappe graad 12 eindeksamen vraestel 2
Hierdie is 'n volledige opsomming van al die werk behandel in graad 12 vir vraestel 2. Opgesom uit Die Antwoordreeks. (uitsluitend Menslike impak, nie in 2021 se leerplan). 
 
Dit is netjiese, volledige opsommings wat jou baie gaan help met jou leerwerk! Daar is selfs 'n paar sketse en motivational quotes om jou die ekstra hupstoot te gee ;)