VISUELE KUNSTE
10th Grade
Here are the best resources to pass VISUELE KUNSTE. Find VISUELE KUNSTE study guides, notes, assignments, and much more.
All 1 results
Sort by:
-
Summary
VISUELE KUNSTE GRAAD 10 T1 2025-- soos opgesom deur @ Juffrou Ansie---Die volgende vorige vraestelle is gebruik: NOVEMBER EKSAMEN 2014 @ IMPAQ/ NOVEMBER EKSAMEN 2018 @ IMPAQ/ JUNIE EKSAMEN 2020 @ IMPAQ/ NOV EKSAMEN 2020 @ IMPAQ/ JUNIE EKSAMEN 2021 @ 0 IMP
-
5.0(1)5.0328February 20252024/2025
- Driedimensionele vorm: 
’n Vorm wat hoogte, breedte en diepte het. 
Polichromaties: 
Willekeurige gebruik van kleure en hul variasies. 
Lugperspektief/atmosferiese perspektief: 
Wanneer die atmosfeer vorms en kleure in die verte versag. 
Medium: 
Die materiaal wat gebruik word om 'n kunswerk te skep. 
Waterverf: 
'n Deursigtige, wateroplosbare verfmedium. 
Collage: 
'n Saamgestelde beeld wat gemaak word deur koerantknipsels, foto's en ander materiaal op 'n plat oppervlak te plak...
-
R85,33 More Info
ansiestudynotes