Afrikaans

10th Grade

Here are the best resources to pass Afrikaans. Find Afrikaans study guides, notes, assignments, and much more.

All 6 results

Sort by:

 Die Driehoekige Sirkel  Graad 10 Kontekstuele Vrae en Antwoorde
  • Summary

    Die Driehoekige Sirkel Graad 10 Kontekstuele Vrae en Antwoorde

  • Op soek na ’n volledige, betroubare en eksamengerigte hulpbron vir Die Driehoekige Sirkel in Graad 10? Hierdie e-boek is spesiaal saamgestel om leerders, ouers én onderwysers te help om met selfvertroue deur elke hoofstuk van die roman te werk – vraag vir vraag, antwoord vir antwoord. Wat maak hierdie gids uniek? Dek elke hoofstuk volledig – van karakterontwikkeling tot temas, stylfigure, simboliek en konflik. Volledig in Afrikaans, maklik verstaanbaar vir leerders. Perfek vir e...
  • InMyTeacherEraZA
    R120,00 More Info
GRAAD 10 - AFRIKAANS - DIE DRIEHOEKIGE SIRKEL
  • Summary

    GRAAD 10 - AFRIKAANS - DIE DRIEHOEKIGE SIRKEL

  • 'n Onskatbare hulpbron vir enige Graad 10-leerling. Hierdie uitsonderlike hulpbron bevat opsommings, toetse, eksamenvrae en memo's. Dit is van onskatbare waarde vir effektiewe leer.
  • corneliuskorkie
    R109,33 More Info
Graad 10 Afrikaans - 5 Moontlike Langvrae oor Die Driehoekige Sirkel
  • Summary

    Graad 10 Afrikaans - 5 Moontlike Langvrae oor Die Driehoekige Sirkel

  • Hierdie dokument bevat 5 verskillende langvrae oor Die Driehoekige Sirkel wat leerders kan gebruik om voor te berei vir Junie en/of eind eksamen vir hulle vraestel 2. Dit bevat voorbeelde van die volgende langvrae: Die Motiewe, Newekarakters se invloed op Caro, Sosio Ekonomiese konflik, Lauen en Caro se verwantskap en die innerlike en uiterlike konflik
  • marnevdmerwe0807
    R150,00 More Info
Graad 10 Voorgeskrewe Gedigte
  • Summary

    Graad 10 Voorgeskrewe Gedigte

  • Hierdie opsomming bevat die ontleding en notas van die 4 voorgeskrewe gedigte vir graad 10 leerders genaamd: Thumela, Life vanni jobless, Ek is oek important en Elegie vir 'n skoolloopbaan. dit verduidelik wat daar bedoel word met elke strofe en versreël en verwys ook na ironie, temas en die struktuur van die gedigte
  • marnevdmerwe0807
    R100,00 More Info
Afrikaans Taal, Skryfproses en Formate
  • Summary

    Afrikaans Taal, Skryfproses en Formate

  • Afrikaans taal opsomming, woordvorming, woordsoorte, sinne & sinsdele, betekenisleer, woordeskatuitbreiding, leestekens, skryftekens, klanke, spelling, klankverskynsels, skryfprosesse, formate,opstelle, briewe
  • denevw10
    R134,00 More Info
Make study stress less painful
Study stress? For sellers on Stuvia, these are actually golden times. KA-CHING! Earn from your study notes too and start uploading now.