Werk met Verbruikersbeskermingsreg.
2 stukke wetgewing in die kursus:
- Nasionale Kredietwet 34 van 2005
- Wet op Verbruikersbeskerming 68 van 2008 (Consumer Protection Act).
Die Nasionale Kredietwet (NKW): Inleiding
Verbruikerskredietwetgewing.
Krediet = uitstel van bt vir goedere/dienste wat onmiddelik gelewer word
OF ‘n eenvoudige geldleningstransaksie.
- Word nou geleen, maar later betaal skuld.
- OF leen geld by ‘n bank.
- Wese van begrip: die UITSTEL van BETALING.
Is krediet nodig:
- JA, dis ‘n noodsaaklikheid.
- Meeste mense kan nie alles kontant bekostig nie, bv. ‘n huis of kar.
- Lande se ekonomieë hang daarvan af.
Goed/sleg?
- Noodsaaklik in elke samelewing.
- Goed, maar het ‘n slegte kant: veroorsaak dat baie mense in ‘n skuldspiraal beland
gaan krediet aan om vorige krediet te dek.
- Kan goed bekom wat andersins onbekombaar sou wees.
Hoe word krediet bekom?
- Bv. lening by bank: doen aansoek vir krediet, dan vind assesseringsproses plaas.
- As krediet toegestaan word, word ‘n kontrak gesluit.
Kredietooreenkomste:
= Kontrak wat persoon wat krediet aangaan, met die kredietverskaffer sluit.
M.a.w. toegepaste kontraktereg en gevolge:
- Kontraktereg gemenereg is BAIE belangrik.
- Invloed van wetgewing met doel om verbruiker wat kredietooreenkoms aangaan, te
beskerm.
1
, Waarom word wetgewing benodig?
- Speelveld tussen verbruiker en kredietgewer is NIE gelyk nie.
- Verbruiker kan maklik benadeel word.
- Dus tree die Nasionale Kredietwet in om verbruiker te beskerm.
Internasionale oogmerke van verbruikerskredietwetgewing:
1) Spreek verbruiker se ongelyke bedingingsposisie aan.
2) Beperk wanpraktyke in die kommersiële wêreld. (bv. te veel rente)
3) Beperk die uitoefening van remedies. (sommige remedies is BAIE nadelig vir
verbruiker).
Oogmerke van die NKW:
- Onder andere beskerming van die verbruiker.
Waar pas die vak in die SA regsisteem in?
Nasionale Reg
Privaatreg Publiekreg
Verbintenisse
Hoekom ‘n studie van die NKW?
- Relevant:
o R1.55 triljoen mark
o Sluit alle ooreenkomste in, ingevolge waarvan krediet verleen word (tensy
uitgesluit).
o Praktyk
o Ons is verbruikers
INTERESSANTE FEITE:
Uitgebreide wet:
- 173 artikels
- 3 skedules
- Regulasies en vorms
Opgestel deur ‘n Kanadees.
In Engels + Zulu gepubliseer.
Inwerkingtreding:
- 1ste deel: 1 Jun 2006
2