100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Graad 8 Skeppende Kunste Kwartaal 4 Opsomming

Rating
-
Sold
1
Pages
19
Uploaded on
18-11-2025
Written in
2025/2026

Algemene Drama Terme, Kunselemente, Ontwerpbeginsels, Kleurwiel en kleurfamilies, straatkuns, verskille tussen drama prosa, 3 groepe drama, elemente van drama en die liniere dramatiese struktuur, drama as styl 'n wereld sonder kleur, style as metode, frontage, fatsoen

Show more Read less










Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
November 18, 2025
Number of pages
19
Written in
2025/2026
Type
Summary

Content preview

DRAMA
Algeme terme
Drama : ‘n uitbeelding van ‘n storie deur optrede, dialoog en aksies.
Toneel : ‘n deel van ‘n drama opvoering. Dit kan ook na ‘n verhoog of plek vir
optredes verwys.
Monoloog : ‘n lang stuk dialoog deur een karakter.
Dialoog : gesprek tussen twee of meer karakters
Karakters : ‘n rol of persoon wat in ‘n toneel speel.
Skrif : Die teks op geskrewe dialoog van die drama
Rekwisitte : Voorwerk wat op die verhoog gebruik word tydens ‘n opvoering.
Kostuum : Klere wat karaktes dra om akteurs uit beeld
Tema : Die sentraal idee of boodskap van die drama


Opvoering en Tegnieke
Improvissie : Die kuns om op die plek ‘n toneel uit te dink en op te voer sonder
‘n skrif. Verg intelligensie, verbeelding, kennis, kreatiewiteit.
Oudisie : ‘n proefuitvoering om ‘n rol in ‘n drama te kry.
Repetiesie : die proses van oefen vir ‘n drama-oefening.
Stemprojeksie : die gebruik van jou stem om duidelik en hoorbaar te weees.
Toon : die emosionele kwalilteit van ‘n karakter se stem of dialoog.
Volumbaar : Hoe hard of sag ‘n akteur praat.
Emosie : die gevoel wat ‘n karakter uitbeeld bv. vreugde, hartseer en woede.
Liggaamstaal : Fisiese bewegings en houdings wat emosies en karakter toon.

,Verhoog en Tegniese Aspekte
Verhoog : die plek waar die drama uitgevoer word.
Agtergrond / Kulisse : Dekoratiewe strukture wat die toneel se plek voorstel.
Ligte : Beligting wat gebruik word om stemming van die toneel te skep.
Klapbord : ‘n bord wat gebruik word om dele aan te dui.
Klankefekte : geluide wat die toneel meer realisties maak.
Voorgrond : die gedeelte van die verhoog naaste aan die gehoor.
Agtergrond : Die gedeelte agter die toneel.


Plot en Wekrproses
Regiseer : Die persoon wat verantwoordelik is vir die kreatiewe visie en
rigering van die drama.
Akteur : Die persoon wat ‘n rol of karakter speel.
Gehoor : mense wie die toneel kyk.
Produksie : Die hele proses van beplanning, oefen en opvoering van die drama.

, Strukture en Ontwikkeling
Intrige : Volgorde van gebeure in die storie.
Klimaks : Die hoogtepunt / mees intense deel van die drama
Konflik : Die probleem of stryd wat in ‘n storie plaasvind.
Ontknoping : Die afsluiting of oplossing van die storie.
Protogenis : Die hookarakter in die drama.
Antogenis : Die karakter wat die protogenis teen staan.




Ander nuttige begrippe :
Motivering : Rede waarom ‘n karakter iets doen.
Simboliek : Waneer iets ‘n diepere betekenis verteenwoordig.
Tempo : Die spoed waarmee ‘n dialog/toneel uitgevoer word.
Ritme : Patroon van beweging en stemgebruik in drama
R50,00
Get access to the full document:

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached

Get to know the seller
Seller avatar
liezelschoombee

Get to know the seller

Seller avatar
liezelschoombee Private
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
2
Member since
2 months
Number of followers
0
Documents
16
Last sold
3 weeks ago

0,0

0 reviews

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions