Graad 8 Rekeningkunde Kwartaal 4
‘n Diensonderneming : ’n besigheid wat
dienste aan mense of ander ondernemings
lewer in ruil vir geld.
Hulle verkoop nie goedere nie — hulle
verkoop hul tyd, kennis of vaardighede.
Voorbeelde:
’n Haarkapper
’n Prokureur
’n Motorwerktuigkundige
’n Skool of tutor
Hoekom dit so geklassifiseer word:
Omdat die onderneming se hoofbron van inkomste uit die lewering van
dienste kom, nie uit die verkoop van produkte of handelsware nie.
Handelsonderneming : ’n besigheid wat
goedere koop om dit weer te verkoop aan
kliente teen ’n hoër prys om wins te maak.
Hulle verander nie die goedere nie — hulle
verkoop dit net weer.
Een eienaar – eenmansaak
Meer as een eienaar – Vennootskap /
Maatskappy
Voorbeelde:
’n Supermark (bv. Checkers, Shoprite)
’n Klerwinkel
’n Boekwinkel
’n Slaghuis
Hoekom dit so geklassifiseer word:
Omdat die onderneming se hoofbron van inkomste uit die verkoop van
handelsware kom.
, Eienaarskap :
Alleenhandelaar (eenmansaak) : Een eienaar – verantwoordelik vir alles
aspekte van besigheid :
Stel self die kapitaal (geld) beskikbaar om besigheid te begin.
Alle wins gaan na die eienaar.
Eienaar betaal belansting op winste
Aanspreeklik vir skuld wat besigheid moet terug betaal.
Venootskap : Meer as een eienaar
Definisies / Terminologie
Ondernemingsentiteit – ‘n Besigheid bestaan apart van sy eienaars.
Ondernemings-entiteitsreël – Persoonlike en besigheidsfinansies moet apart
gehou word.
Bate – Alles wat ‘n besigheid besit en ook geld wat aan iemand aan die
besigheid sou suld. Voorbeeld : Voertuie, Toerusting, Grond en Geboue,
Rekenaars, Handeslvoorraad, Geld en Bank, Wisselgeld, Kleinkas,
Handesldebiteure.
BATES = EIENAARSBELANG + LASTE
Vaste Bate – besittings met lang lewensduur bv : Grond en Geboue, Voertuie,
Toerusting, Rekenaar.
Finansiële Bates/Beleggings – Beleggings by finansiële instellings bv aandele
Bedryfsbates – Bates wat korttermyn in die besigheid gebruik word (in een jaar
in kontant omgeskakel word) bv. Handeslvoorraad, Geld in Bank,
Handelsdebiteure, Wisselgeld en Kleinkas.
Laste – Die skuld wat ‘n besigheid het en moet terugbetaal
Langtermynlaste – Skuld wat langer as ‘n jaar neem om terug te betaal bv
lening by bank.
Bedryfslas – Korttermynskuld, betaalbaar binne ‘n jaar bv handelskerediteure
en oortrokke bank.
Kapitaal – Geld of bates wat die eienaar in die besigheid belê.
Onttrekkings – Wanneer die eienaar geld of bates uit die besigheid neem vir