Kwartaal 2
Eenheid 3 Ontgining van diamante in Kimberly vanaf 1867 bl 98
Sleutels
Helderheid: byna deursigtig of helder van kleur
Beleggings : iets wat gekoop word om meer geld te verdien waneer dit later weer gekoop word
Kapitalisties: stelsel waar mense soveel as moontlik geld maak ,dikwels deur voordeel uit ander
te trek
Diamant: is n kristal wat hoofsaaklik uit koolstof gevorm word.
NBB ken !!!
*dis ongelooflik om te dink dat een steen so waardevol as n ander steun .
*Die waarde van diamante word in karaat gemeet,wat so swaar soos karobsaad is
*die waarde van die diamant hang af van die kleur ,helderheid,en hoe dit geslyp word
Waarom diamante so waardevol is ?
*dis moelik om te ontgin
*dis moeilik en duur om behoorlik te laat slyp.
*daar is wereldwyd n aanvraag na diamante
*statussimbool geword om met rykdom te spog
*as n belegging gebruik word
*hul industriële gebruike het ,bv.lasers,bore en chirugiese toerusting
1