100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Graad 8 Lewensorientering Kwartaal 3 en 4 Opsomming

Rating
-
Sold
-
Pages
7
Uploaded on
31-10-2025
Written in
2025/2026

1. Skakel tussen skoollering & loopbane [wêreld van werk]  Verskillende leeraktiwiteite  Die loopbaanbesluitnemings-proses  Denk + leervaardighede : Vereis deur elke vak  Definieer die term 'denk- en leervaardighede.  Redes waarom die bewustheid van die vereiste denk- en leervaardighede van 'n vak 'n leerder kan help om akademies suksesvol te wees in hul verskeie vakke.  Maniere waarop graad 8-leerders die vereiste denkvaardighede vir 'n spesifieke vak kan ontwikkel.  Verskillende tipes loopbane: Finansiële industrie, Verpleging, Sagteware ontwikkeling en Argitektuur.  Befondsing vir studies: Beurse, studie lenings, leerlingskappe, ouers wat kan betaal, ensovoorts + voordele en nadele van elk.  Die term 'besluitnemingsproses' met verwysing na die keuse van 'n loopbaankategorie.  Redes waarom dit vir ‘n graad 8-leerder kan help om bewus te wees van hul belangstellings in die keuse van 'n loopbaankategorie.  Maniere waarop graad 8's hul belangstellings op hoërskool kan ontwikkel. 2. Middelmisbruik [gesondheids-; sosiale + omgewingsverantwoordelikheid]  Middelmisbruik  Oorsake van middelmisbruik  Hoe kan ‘n tiener die lewe / druk positief hanteer? 3. Omgewingsgesondheidskwessies [gesondheids-; sosiale + omgewingsverantwoordelikheid]  Lugbesoedeling  Waterbesoedeling  Grondbesoedeling  Kommersiële afval  Huishoudelike afval 4. Nasiebou [grondwetlike regte + verantwoordelikhede & liggaamsopvoeding]  Nasiebou  Reënboognasie  Hoe kan gesinne die idee van ‘n Reënboognasie beorder?  Hoe kan ‘n Graad 8 ‘n nasiebouer wees? 5. Menseregteskendings + geslagsgelykheid [grondwetlike regte + verantwoordelikhede & liggaamsopvoeding]  Geslagsgebaseerde geweld  Geslagsgelykheid  Redes waarom lande wette moet hê wat geweld teen vroue voorkom.  Praktiese maniere waarop gemeenskappe skadelike geslagstereotipes kan uitdaag.  Ondersteuning vir slagoffers van geslagsgebaseerde geweld  Aangeleerde gedrag  UVMR/Universele  Verklaring van Menseregte  Menseregte  Geslagsgelykheid  Berading 6. Liggaamsopvoeding  Dwelmgebruik (Doping) in die sportwêreld.  Hoe dwelgebruikskandale mense se perspektiewe oor ander lande kan beskadig.  Hoe kan jy en die samelewing die houdings en gedrag van atlete wat aan onbillike praktyke deelneem, verander.

Show more Read less









Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Document information

Uploaded on
October 31, 2025
Number of pages
7
Written in
2025/2026
Type
Summary

Subjects

Content preview

Lewensorientering Graad 8 : Kwartaal 3 & 4 Opsomming
1. Skakel tussen skoollering & loopbane [Wêreld van Werk]
 Leerstyle : Visueel (sien), Ouditief (hoor), Kineties (fisieke), Lees en Skryf
 Verskillende leeraktiwiteite
Praktiese-Aktiwiteite : om jou hande te gebruik (Vakke : Wetenskap,
Wiskunde, Kuns, Tegnologie)
Teoretiese-Aktiwiteite : begrip van konsep (Vakke: Tale, Geskiedenis,
Lewensoreinterng, Wiskunde)
Individuele Aktwiteite : neem beheer oor jou leerproses (Vakke: Tale,
Wiskunde, Kuns, Tegnologie)
Groepaktiwiteite : leer saam met jou maats (Vakke : Wetenskap,
Lewensoreintering, Tale, Drama)
 Loopbaanbesluitnemingsproses:
1. Identifiseer die proses – moet met jou belangstellings, sterk punte,
waardes – ooreenstem.
2. Versamel Inligting – doen navorsing oor loopbaanopsies.
3. Oorweeg alternatiewe : Vergelyk opsies – voordeel : jou passie
ontek, jou sterkpunte verstaan, nuwe moontlikhede ontdek, kry
loopbaan wat jou pas, sal nie later spyt wees nie.
4. Neem Aksie/Tree Op : Neem 'n besluit – Ondersoek veskillende
poste, Vra om ‘n profesoneel te werksadu, Volg ‘n kursus,
vrywilligewerk.
5. Evalueer en Pas toe – kyk na vordering , vra die vraag : Hou ek og
daarvan, pas jou planne aan om aan te hou groei.
 Denk- en leervaardighede vereis deur elke vak: (kyk na bl. 152, 153)
Denkvaardighede :
Metakognisie – dinkproses – hoe jy leerstyl kan verber.
Kreatiewe denke – gebruik verbeelding vir nuwe idees (Kuns, Tale,
Lewens, SW)

, Logiese Denke – om leidrade te ontleed en gevolgtrekking te maak
(Wiskunde, Teg)
Analitiese Denke – om probleme in stappe op te los – Wiskunde, NW.
Kritiese Denke – klomp idees en vrae oor probleem – SW, NW.
Prosedurele Denke – volg instruksies om take te voltooi in volgorde –
Teg, NW.
Leervaardighede
Probleemoplossing – gebruik krities & kreatiewe denke om prebleme op
te los – Wiskunde, NW
Spanwerk – werk saam in span – alle vakke.
Selfbesuur – organiseer jouself – om doelwit te breik – alle vakke
Verwerking van Inligting – verstaan inligting - SW
Komunikasie – om inligting korek oor te dra – Tale, Kuns
Gebruik van Tegnologie – gebruik van tegnologie deur gesondheid van
ander in ag te neem – alle vakke
 Definisie: Denk- en leervaardighede is die kognitiewe en praktiese
vermoëns wat leerders gebruik om inligting te verwerk, te verstaan, en
toe te pas in verskillende vakke.
 Redes vir bewustheid van vakspesifieke vaardighede:
o Help leerders om hul leerstyl aan te pas.
o Bevorder akademiese prestasie.
o Bou selfvertroue in moeilike vakke.
 Maniere waarop graad 8’s denkvaardighede kan ontwikkel:
o Aktiewe deelname in klas.
o Gebruik van studiegidse.
o Oefening van probleemoplossing.
o Vra vrae en reflekteer.
R50,00
Get access to the full document:

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached

Get to know the seller
Seller avatar
liezelschoombee

Get to know the seller

Seller avatar
liezelschoombee Private
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
2
Member since
2 months
Number of followers
0
Documents
16
Last sold
4 weeks ago

0,0

0 reviews

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions