Geskiedenis
Kwartaal 4
Keerpunte in Suid-Afrikaanse geskidenis
1960,1976 en 1990 : bl177
Wat het alles tot keerpunte van Suid-Afrika gelei?
1960 n vreedsame optog teen pasboeke by sharpville verander in n
slagting to 69 mense deur n polisie doodgemaak word.(Was n
belangrike keerpunt vir Suid-Afrika, aangesien die PAC en die ANC
van nie-geweldadige protes afgewyk het en militere vleuels gevorm
het. )
1976 Soweto-opstand en die oproerighede.(Lande oor die hele
wereld het gedruk op die apartheidsregering geplaas om te verander
deur middel van ekonomiese,sport- en kulturele sanksies)
1980 was n tyd van geweldadige massa-optogte.(Die NP regering
het so baie interne en eksterne druk ervaar dat dit uiteindelik verplig
was om Nelson mandela en ander politieke gevangenes in 1990 uit
die tronk vry te laat.)