Kwartaal 3
Keerpunte in die Suid-Afrikaanse geskidenis sedert 1948
*N deurslaggewende keerpunt is in 1948 in die Suid-afrikaanse geskidenis toe die Nasionale Party
(NP) aan bewind gekom het.
*Afrikaners was vir die eerste keer sedert 1899 in die Boererepublieke onafhanklik was,voor die
britte die Suid-Afrikaanse oorlog gewen het,in staat om wette te maak
*Die NP het die universiele verklaring van mensregte geignoreer toe hulle n reeks rassistiese
,diskrimineerende,wette gemaak het.
*Die wette was beplan om te voorkom dat Blankes sosiaal,ekonomies en polities met
swartmense,Indiers en “kleurlinge”te meng.
*1950’s was die ANC (African Nasional Congress) se betogings nie geweldadige nie .
*Dit was die eerste keer dat die massas by die uitdagingsveldtog en vrou in die vroueoptog
betrokke was.
*Apartheidsregering wou egter nie na vreedsame betogings luister nie en het selfs meer
onderdrukkende wette gemaak.
, 2
Eenheid 1 Die Universiele Verklaring van Menseregte na die Tweede Wereld oorlog .
-Na tweede wereld oorlog is die Verenigde nasie(VN) gevorm om die volkebond te vervang.
-Die doel van die wereldliggaam was om toekomstige Oorloe te voorkom en om een beleid vir die
voorkoming van:
*siektes
*vernietiging van die omgewing
*baie ander kwessiese te voorkom.
Wat het in Desember 1948 gebeur?
Ten einde te voorkom dat die verskriklike wreedhede van die Tweede wereld oorlog weeg
gebeur,het die nuut gevormde VN se Algemene vergadering in Desember 1948 die universiele
verklaring van mensregte te (UVM) aanvaar.
Wat was die UVM dokument?
-Dit definieer die regte van waardigheid,gelykheid, en geregtigheid vir alal in die wereld.
-Daar moet nie teen enigiemand gediskrimineerd word op grond van:
*geslag *seksuele orienteering
*politieke beskouing *taal
*inteligensie *etnisiteit
*ouderdom
*godsdiens
*gestremdheid
*nasionaliteit
Nota
-Daar was al polimiek oor regte wat teen die tradisies van sommige lande en godsdienste
indruis.
-Ongelukking is die wereld nog vol mensregtevergrype.
, 3
Die volgende menseregte word in die UVM verduidelik.Alle mense het die reg tot die volgende:
*Beskerming deur gelykheid voor die wet *Om te stem
*Gesondheidsorg *Om hul eie godsdiens te glo en te beoefen
*Gelykheid van mans en vroue *Om vreedsaam teen n regering of groep te
*Kommunikasie in hul moedertaal betoog
*Lewe *Onderwys
*N gesin *Om nie in n huwlik gedwing te word nie
*Om vir enigeiemand in hul keuse te werk *Privaatheid
*Om eiendom te besit *Vryheid van spraak
*Om n burger van n land te wees *Veiligheid van geweld en mishandeling
*Om hulle eie seksuele orientasie uit te leef
NBB
Eleanor Roosevelt die vrou van die amerikaanse president Franklin D.Roosevet.was die
voorsitter van die komitee was die UVMR opgestel het.
Eenheid 2 Definisies van rassisme: bl 156
Sleutels
Antropologie: Die studie van die oorsprong van die mens en die ontwikelling van
die mens
DNA: Stel genetiese kodes in alle organismes wat eienskappe beplaal
bv.haarkleur
Gene: eenhede wat jy van jou vader en moeder erf.bv die kleur van jou oe
Databasis: n bewaarplek vir n groot hoeveelheid inligting.
Genetiese artrologie: is n vak wat DNA en fiesiese bewyse kombineer en probeer om die
vraag te beantwoord.