Kwartaal 2
Eenheid 3 Tweede Wereld oorlog teen die stille ocean
Amerika in die oorlog teen japan:pearl harbour
-Sedert 1937 het die japan teen die Chinese geveg (voor 2de wereld oorlog)
-Hul wou die Japanese se grondgebied uitbrei omdat hul grondstowwe vir industrielie groei
nodig gehad het.
-Duitsland na 1939 teen die gealieerdes geveg .
-Toe besluit japan om Brittanje,Amerika ,Nederland se grondgebied in hul besit te neem.
-Hul moes keer dat amerika met hul planne inmeng
Vir wat was pearlhabrour gebruik?
-dit was op die eiland van Hawaii in die stille ocean as n vlootbassis vir Amerika gebruik.
Wat het op 7 Desember 1941 gebeur?
-Die Japanese het n verassings aanval op die vlootbassis gedoen.
- 353 vliegtuie en 6 vliegdekskepe het verlaat om die font aan te val.
, 2
NBB gaan kyk op bl122 om die skade op die tabel te sien
Amerika Japan
4 oorlogskepe --) gesink 29 vliegtuie --)vernietig
4 oorlogskepe --) beskadig 5 dwerkduikbote --)vernietig
3 Kruisers --) beskadig 65 sterftes
3 tropedojaers --) beskadig 1 matroos -gevannge
2 klein skepe --) beskadig
188 vliegtuie --) vernietig
2402 mans --) dood
1282 mans --) gewond
Wat het daardie voorval veroorsaak?
-Na die aanval by pearl harbour het amerika by die geallieerde aangesluit deur op 8 Desember
oorlog teen Japan te verklaar.
-Omdat Duitsland japan se bondgenoot wat het Hitler oorlog teen Hitl verklaar.
-Dit het gelei tot die 2de wereld oorlog
Jappannese Amerikaners met geweld verksuif in die interneringskampe in die VSA.
Sleutels:
Internering: om mense om politieke redes in n tronkagtige plek te hou.
Grondwet: reels en regte van landsburgers
Hoe was die amerikaners teenoor Japanese amerikaners
-Na die aanval op harbour was Amerikaners bevoordeel teenoor Jappanese Amerikaners.
-Die media het die Japanese as die nuwe vyand gesien en oorlogshisterie is opgesweep.
, 3
Februarie 1942 is n wet in amerika uitgevaardig:
-120 000 mense in Japanese afkoms 48 uur gehad het om alles op te pak en na spesiale
interneringskampe te trek.
-twee derdes van die mense het reeds n eed van getroudheid teenoor amerika afgele.
Die toestande in die kampe was moeilik gewees:
▪ Meeste van die kampe was in warm woestynareas.
▪ Families is in verskillende kampe verdeel
▪ Hul het min persoonlike besittings gehad.
▪ Hul moes moes Gemeenskaplike badkamer en eetareas gebruik het.
▪ Baie is dood aan siektes agv.onhigieniese toestande.
▪ Inwoners is nie toegelaat om japannees te praat nie
▪ Niemand was toegelaat om die hakiesdraadkampe te verlaat nie
▪ Hul het hul eie fabriek,plase,skol,hospitale,kerke,teaters en winkels gehad.
Waneer was die Japanese vrygelaat en hoekom?
-Desember 1944 is Japanese uit die kamper vrygelaat omdat daar groot protes was wat gese het
dat hierdie optrede teenstrydig met die amerikanse grodwet was.
-Sommige families het in amerika gebly maar ander het met bitterheid na japan toe gegaan.
Sleutels:
Bajonet : die skerp staalmes aan die einde van n geweer wat in gevegte van hand tot hand
gebruik is om die viand te deurboor.
Rooi kruis: n liefdadigheid organisasie wat albei kante van die oorlog gehelp het.(gewondes
word verpleeg en pakkies kos ,boeke,klere en seep aan krysgevangenes gegee.