AFK2603 Werkopdrag
8 PORTFILIO
(COMPLETE
ANSWERS) 2025 - DUE
21 October 2025
NO PLAGIARISM
[Pick the date]
[Type the abstract of the document here. The abstract is typically a short summary of the contents of
the document. Type the abstract of the document here. The abstract is typically a short summary of
the contents of the document.]
, Exam (elaborations)
AFK2603 Werkopdrag 8 PORTFILIO
(COMPLETE ANSWERS) 2025 - DUE 21
October 2025
Course
Afrikaanse Grammatika vir Eerste Addisionele Sprek (AFK2603)
Institution
University Of South Africa (Unisa)
Book
Grammatica van het Afrikaans
AFK2603 Werkopdrag 8 PORTFILIO (COMPLETE ANSWERS) 2025 - DUE 21
October 2025; 100% TRUSTED Complete, trusted solutions and explanations.
Ensure your success with us..
Werkopdrag 8 Lees die$volgende teks en beantwoord die vrae wat volg.
Daar word waar nodig Engelse ekwivalente vir sekere^terme gegee. Is jy
bang vir narre? Dis dalk ‘n fobie! 1 Ons het almal iets wat ons skrik maak.
Party van die vrese wat ons het, is egte vrese, soos die kommer oor jou
finansiële)welstand of oor jou gesondheid. Dan is daar ander vrese wat
realisties is maar dalk meer verwyderd is, soos die vrees dat jy deur ‘n
seekoei gebyt sal word of dat ‘n haai jou gaan aanval. Dan is daar vrese wat
meer irrasioneel is, soos die vrees vir narre of die vrees vir die donker. Ons
noem hierdie tipe vrese fobies. 2 ‘n Fobie kan veroorsaak word deur trauma
wat iemand ervaar het. Sê nou maar jy was as kind skrikgemaak deur ‘n nar
by die sirkus. Dit kan tot ‘n intense en irrasionele vrees vir narre lei, wat
koulrofobie*(coulrophobia) genoem word. In ander gevalle gaan dit gepaard
met angstigheid. Die presiese oorsake van ‘n fobie kan soms moeilik wees
om vas te stel. 3 ‘n Fobie moet irrasioneel van aard wees om te kwalifiseer
as ‘n fobie. ‘n Vrees vir leeus sal byvourbeeld nie as ‘n fobie bestempel word
nie, juis omdat leeus gevaar kan inhou vir ‘n mens se lewe. ‘n Vrees vir
motte is ‘n fobie, omdat motte jou nie skade kan maak nie. 4 Daar is ‘n
skynbaar oneindige lys van fobies: hidrofobie (vrees vir water), agorafobie
(vrees vir oop ruimtes), klaustrofobie (vrees vir klein ruimtes), anthofobie
(vrees vir blomme) en selfs fobofobie (vrees vir die ontstaan van vrees).
Daar is wel hoop vir diegene wat aan enige fobie ly. 5 “Sielkundige
behandeling is beskikbaar vir allerlei fobies,” vertel Jabulani Mntungwa, ‘n
sielkundige uit Durban. “Die groot vraag natuurlik is of die persoon gereed is
om die spesifieke fobie aan te spreek of nie. Die situasie gaan nie verbeter
tensy jy wil hê dit moet beter word nie.”
1. Klassifikasie van Vrese