KWARTAAL 3
1 KRAGTE
5 STROOMBANE
7 VEILIGHEID BY ELEKTRISITIET
8 NASIONALE ELEKTRISITEITS NETWERK
10 KOSTE VAN ELEKTRISITEIT
,Kwartaal 3 - definisies
Krag Trek of stoot aksie wat op ‘n voorwerp uitgeoefen word
'n Aantrekkingskrag wat twee massas op mekaar uitoefen.
Gravitasie krag
(Planete en voorwerpe om dit of op dit)
Aanduiding van die hoeveelheid materie waaruit ‘n voorwerp
Massa
bestaan.
Is gelyk aan die aantrekkingskrag wat die aarde op ‘n voorwerp
Gewig
uitoefen.
Magnetiese krag Krag wat tussen magnete of magnetiese voorwerpe werk.
Elektrostatiese krag Krag tussen twee voorwerpe wat lading het.
Netto krag Totale gekombineerde krag wat op ‘n voorwerp uitgeoefen word.
Battery Bestaan uit twee of meer selle wat aanmekaar gekoppel is.
Serie Bied net een pad vir die stroom om deur te vloei.
Parrallel Bied twee of meer paaie vir die stroom om deur te vloei.
Resistor Bied weerstand teen die vloei van lading
Potensiaalverskil Verskil in potensiele energie tussen twee punte.
Stroom is direk eweredig aan die potensiaalverskil mits die
Ohm se wet
temperatuur dieselfde bly
Veiligheidstoestel wat smelt sodra lading wat daar deur vloei te
Smeltdrade hoog is.
, Skakelaar (elektromagneet) wat uitskop sodra die stroom te
Stroombreker
groot word.
Kragstasie Stelsel vir die opwekking van elektrisiteit.
Elektrisiteit Tempo waarteen energie voorsien word .