All is fair in love and war (Jan van Tonder)
Samevatting
Die vertelling word vanuit Edwill se perspektief vertel.
Edwill is verlief op Helena wat reeds uit is met Waldemar — ’n gewilde
rugbyspeler.
Alhoewel hy dink hy “nie ’n kat se kans” het nie, besluit Edwill om tog sy
bes te doen om Helena se aandag te kry
Sy suster Lita help hom met idees en moedig hom aan om strategies te
werk om dit nader aan Helena te kom — byvoorbeeld deur vriendelik te
wees, dinge te doen wat Waldemar nie doen nie, kommunikasie te
begin, romantiese gebare (gedigte te lees)
Hy let op klein dinge aan Waldemar en Helena se verhouding — wat hy
sien as swakhede (byvoorbeeld dat Waldemar nie altyd romanties is nie,
nie kommunikeer soos hy dink Helena wil hê nie) en probeer hierdie
“achilleshiel” gebruik om ’n kans te maak.
Die titel “All is fair in love and war” dui alreeds op die idee dat Edwill
bereid is om strategieë te gebruik wat dalk nie heeltemal “reg” is nie,
maar wat hy regverdig in terme van sy motief om liefde te wen.
Karakters :
Helena Greeff : mooi meise
Waldemar : Aantreklike, fris kerel, sterk Rugby speller, onromanies, weet
nie hoe om te komunikeer nie.
Edwill : Verlief op Helena, skaam en onseker, maar dapper genoeg om sy
kans te waag.
Lita : Edwill se suster
Liefdesdriehoek : Helena, Waldemar en Edwill
Intertekstualiteit : verwys na Helena van Troje – liefde van mooi meisie begeer
deur twee persone
Idioom :
All is fair in love and war : In sekere situasies – soos oorlog – is amper enige
optrede of taktiek aanvaarbaar, selfs al is dit nie heeltemal regverdig of mooi
nie.
Edwill is bereid om kanse te waag om Helena se hart te wen al maak hy
Waldemar seer in die stryd.