Drama : ‘n Kwessie van verbeelding (deur Nico Luwes)
Karakters :
Michelle : ‘n mooi Gr 8 meisie
Mej Poerstamper (Juffrou) : ‘n beduiwelde onderwyser (kwaai)
Natalie : ‘n Gr 8 meisie – iemand met verbeelding en ‘n aptyt.
Gerald : ‘n wiskundige boffin Gr 9. ‘n regte bleeksiel (nie deel van die in groep
nie)
Nicholas : ‘n breker in Gr 11
Camer : ‘n meisie met talent en wat tjello kan speel, Gr 9
Matrone : vrouehoof van die skoolkoshuis
Hoekom was Michelle so kwaad vir Nicholas?
Michelle was kwaad vir Nicholas omdat sy op Natallie se facebookblad
gesien het dat Nicholas op haar verneuk het.
Hoekom wou Nicholas so graag Michelle se selfoon in die hande kry?
Hy wou die boodskappe uitvee wat hy vir Michelle gestuur het,
voordat sy die boodskappe vir almal lees.
Wat sou gebeur het as Nicholas nie die selfoon in die hande kon kry nie?
Michelle sou na ligte-uit die booskappe vir almal in die koshuis lees.
Maak ‘n lys van die verwarrings wat in die toneelstuk voorkom :
Juffrou Poerstamper dink die stem uit die tuin is iemand (‘n man) vir
haar.
Die twee seuns wat hulle voordoen as meisies.
Wie se foon dit is.
Wie en wat in die tjellokas is.
Wie die nuwe leerder is.
Carmen is verward wat Poerstamper beteken (gaan haal water)