Summaries after sample
, E2: Elektriese spantorings E1: Raamstruktuur: Definisie
• Oop struktuur gemaak van dele.
• Ondersteun hoëspanningkabels. • Verskil van soliede strukture.
• Dra krag vanaf opwekkingsterreine (bv. • Ook genoem vakwerke.
Mpumalanga) na gebruikers.
Elektriese spantorings - gevallestudie Dakkappe
• Ontwerpe verskil, maar almal is rigied as gevolg van • Ondersteun dakke van
driehoekige vorms. H1: E1: Wat is ‘n geboue.
• Driehoeke voorkom ineenstorting in raamstrukture. • Gemaak van hout of staal.
raamstruktuur?
Sample
• •
E2: Elektriese
Hoekom triangulasie? Dele - dakkappe
spantorings
• Slegs driehoeke is natuurlik rigied. • Dakbalk – hou dak vas.
• Ander vorms vervorm onder krag. • Hoofstaander – bepaal dakhelling.
•
Summaries after sample
Kruisversterking
Weerstaan torsie (bv. wind).
•
•
•
Hangstyl – versterk lang spanne.
Trekbalk – voorkom muurverskuiwing.
Muurplaat – ondersteun strukture bo-op mure.
• Gebruik diagonale lede vir ekstra stabiliteit.
Span-en drukkrag
• Spankrag: deel beweeg uitmekaar →
dit is ’n bindlid.
Kragte - strukture • Drukkrag: dele oorvleuel → dit is ’n
stut.
• Spankrag – trek dele.
• Drukkrag – druk dele saam.
• Skuifkrag – sny aksie (soos skêr).
• Wringkrag – laat dele draai.
•
GR8 LO K1:E1-4 Breinkaart Vandag Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)
, Sample
Summaries after sample