Summaries after sample
, Die kus van Wes-Afrika voor die
aankoms van die Europeërs
• Groot uitvoere = katoen, goud, metaalornamente
en leerprodukte.
• Osei Tutu het die Ashanti-koninkryk in die 1670's
gestig.
• Die Ashanti-volk het die meeste van die gebied
Die invloed van kolonisasie vir die beheer en was een van die magtigste koninkryke.
E2:
Ashanti-koninkryk en Brittanje
Gevallestudie
• Die meeste goud en ander natuurlike hulpbronne
•
•
Sample
het Brittanje bevoordeel.
Die Britte het skole, hospitale en paaie in die
Goue kus gebou – wat Ghana bevoordeel het.
Sendelinge het onderrig gegee, en nuwe
boerdery- en mynboumetodes is ingestel.
van die Ashanti-
Koninkryk
•
Die Ashanti en hul vroeë kontak met
Europese handelaars en ontdekkers
Die eerste Europeërs wat daar aangekom het, was
die Portugese in 1471.
• Teen die einde van die 1920's het die Goue kus •
Summaries after sample
Die Portugese en Ashanti het slawe, goud, messe,
meer as die helfte van die wêreld se kakao krale, spieëls, rum en gewere verhandel
voorsien uitgevoer, maar plaaslike leiers het • Slawehandel was hul kernbesigheid.
geen werklike mag gehad nie
• Ghana het op 6 Maart 1957 die eerste Afrika-
land geword wat onafhanklik geword het.
Die Britte en die kolonisasie van
die Goue Kus
• Die Ashanti het 4 oorloë teen die Britte gevoer wat
Die Goue Stoel probeer het om slawehandel te stop en beheer in
die 19de eeu uit te brei.
• Die Ashanti-volk het geglo dat die nasie sou • Die Ashanti-koninkryk het hul mag begin verloor en
ophou bestaan as die stoel geneem word. is in 1902 as 'n Kroonkolonie verklaar na die Yaa
• Die Britte moes hard werk om die Ashanti te Asantewa-oorlog.
verslaan en die Goue Stoel te steel.
GR8 SW-GESK K3 Breinkaart Vandag Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)