Summaries after sample
, Die konsep van verstedeliking
• Trekfaktore – werk, onderwys, dienste, behuising en gesondheidsorg.
• Stootfaktore – verminderde grondvrugbaarheid, gebrek aan werk en
rampe.
• Redes vir teenmigrasie – stedelike kwesbaarheid.
Impak van migrasie vanaf die
landelike na stede in Suid-Afrika
• Impak op landelike gebiede:
Sample E4:
Verstedeliking
o Landelike ontvolking.
o Afname in voedsel en gewasse.
o Toenemende landelike armoede.
o Gronderosie en ontbossing.
• Impak op stedelike gebiede:
Summaries after sample
Sosiale kwessies wat verband hou
met die vinnige groei van stede
o Migrante veroorsaak informele nedersettings.
o Druk word op skole, hospitale en dienste geplaas.
o Verhoogde werkloosheid en misdaad.
• Vinnige verstedeliking veroorsaak tekorte aan
Bevolkingsbeheer onder
behuising en meer informele nedersettings.
• Tekorte aan hospitale en skole. apartheid en verstedeliking in SA
• Oorvol hospitale en skole.
• Apartheid was gebaseer op rasse-segregasie en bevolkingsbeheer.
• Personeel- en toerustingtekorte.
• Wit mense het in goed ontwikkelde stedelike nedersettings gewoon,
• Nie genoeg befondsing nie en armoede.
en swart mense is gedwing om in landelike gebiede te woon.
• Bantoestans/tuislande het verskillende groepe swart mense
gehuisves.
• Trekarbeiders het baie geld bestee om van townships te reis om by
die werk te kom.
GR8 SW-GEO K3 Breinkaart Vandag Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)