Summaries after sample
,Sample
Summaries after sample
, Feite oor die Melkweg
• Verskyn as 'n dowwe wit strook oor die lug en is
spiraalvormig.
• 4 belangrike spiraalarms – Norma-/Buitenste arm, Crux-
Scutum-arm, Carina-Sagittarius-arm en Perseus-arm.
M12: Verder as • Ons is aan die buitenste rand van die spiraal geleë.
• Draai kloksgewys.
die sonnestelsel • .
•
•
Astronomiese eenhede, ligjare, ligure,
Sample
ligminute en ligsekondes
• Gemiddelde afstand tussen die son en die Aarde word afgerond
tot 150 000 000 km – Astronomiese Eenheid (AE).
• AE's word gebruik om afstand in die sonnestelsel te meet.
• Ligjaar – die afstand wat lig in 'n enkele aardjaar aflê (63 239 AE).
Summaries after sample
• 1 ligjaar = 10 triljoen kilometer.
• .
•
•
Indeling van sterrestelsels
• 3 tipes – spiraalvormig, ellipties en staafvormig.
• Die Melkweg is ‘n spiraalsterrestelsel – het 'n
sentrale bult van ou sterre omring deur 'n skyf
van jonger sterre wat in spiraalarms gerangskik is.
• .
•
•
K4-M12 Kollig Op Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)
GR8
NW Breinkaart