Sample
Summaries after sample
, Alleenhandelaar
Openbare maatskappy (Bpk.)
• Moet registreer. • Hoef nie te registreer nie.
• Duurder om op te rig. • Lae aanvangskoste.
• Taamlik moeilik om te begin en neem lank. • Maklik om op te rig.
• Geen beperking op die aantal eienaars nie – word • Slegs 1 eienaar – word die eienaar genoem.
aandeelhouers genoem. • Eienaar bestuur gewoonlik die besigheid.
• 3 of meer direkteure om die besigheid te bestuur. • Eienaar neem al die winste.
• Winste per aandeel verdeel. O15: Vorme • Eienaar betaal persoonlike inkomstebelasting.
• • Onbeperkte aanspreeklikheid.
Betaal Maatskappybelasting. van eienaarskap • Eienaar kan 'n lening uitneem of hul eie geld gebruik
• Aandeelhouers kan net verloor wat hulle in die
onderneming belê het wanneer dit in die skuld is. (A) om die besigheid uit te brei.
• Verkoop aandele aan die publiek om die besigheid •
•
Sample
uit te brei.
Privaat maatskappy ((Edms.) Bpk.)
•
•
•
Hoef nie te registreer nie.
Lae aanvangskoste.
Taamlik eenvoudig om op te rig.
Vennootskap
• Moet registreer. •
Summaries after sample
2 of meer eienaars – word vennote genoem.
• Duurder om op te rig. • 1 of meer vennote bestuur die besigheid.
• Taamlik moeilik om te begin. • Winste word tussen vennote verdeel.
• Geen beperking op die aantal eienaars nie – word • Vennote betaal persoonlike inkomstebelasting.
aandeelhouers genoem. • Onbeperkte aanspreeklikheid.
• 1 of meer direkteure om die besigheid te bestuur. • Vennote kan 'n lening uitneem of hul eie geld
• Winste per aandeel verdeel. gebruik om die besigheid uit te brei.
• Betaal Maatskappybelasting. Beslote Korporasie (BK) •

onderneming belê het wanneer dit in die skuld is. • Moet registreer.
• 'n Maksimum van 50 geselekteerde aandeelhouers • Redelik duur om op te rig.
dra die kapitaal by om die besigheid uit te brei. • Nie so maklik om te begin nie.
• • 1-10 eienaars – word lede genoem.
• Alle of sommige lede bestuur die besigheid.
• Winste gedeel volgens % belang wat elke lid besit.
• Betaal Maatskappybelasting.
• Beperkte aanspreeklikheid.
• Lede kan 'n lening uitneem of hul eie geld gebruik om die besigheid uit te brei.
•
GR8 EBW K3 Breinkaart Ken & Verstaan Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)