ASSIGNMENT 3
DUE DATE: 3 SEPTEMBER 2025
, AFK1506
ASSIGNMENT 3 2025
DUE 3 SEPTEMBER 2025
VRAAG 1 (Leereenheid 4 en spesifieke toepassing op “Mielieman” van Jaco
Bestudeer Leereenheid 4 in die studiegids en die verhaal “Mielieman” deur Jaco
Jacobs.
1.1. Volgens Van Graan & Cochrane (2018:76) is lees ’n basisvaardigheid vir ’n
kind se kognitiewe, emosionele en sosiale ontwikkeling asook akademiese
prestasie. Noem drie spesifieke vaardighede wat jong lesers kan ontwikkel deur
“Mielieman” te lees. Motiveer telkens jou antwoord deur spesifiek op
“Mielieman” te fokus en konkrete voorbeelde uit die verhaal te verskaf
Soos Van Graan & Cochrane (2018:76) uitwys, is lees ’n basisvaardigheid vir ’n kind se
kognitiewe, emosionele en sosiale ontwikkeling. Die kortverhaal Mielieman bied ryk
geleenthede om minstens drie spesifieke vaardighede by jong lesers te bou:
Emosionele verwerking / biblioterapie,
Kognitiewe inferensie- en
Probleemoplossingsvaardighede, en woordeskat / leesbegrip.
(Van Graan & Cochrane, 2018:76; Jacobs, 2009).