100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Exam (elaborations)

AFK1506 Assignment 3 (COMPLETE ANSWERS) 2025 - DUE 3 September 2025

Rating
5,0
(2)
Sold
9
Pages
10
Grade
A+
Uploaded on
19-08-2025
Written in
2025/2026

AFK1506 Assignment 3 (COMPLETE ANSWERS) 2025 - DUE 3 September 2025; 100% TRUSTED Complete, trusted solutions and explanations. For assistance, Whats-App 0.6.7-1.7.1-1.7.3.9. Ensure your success with us. Instruksies • Hierdie assessering tel 50 punte en dra 40% by tot jou jaarpunt. • Alle vrae moet in Afrikaans beantwoord word.Engelse antwoorde sal nie nagesien word nie. • Lees afdelings 5.3 (Elektroniese reserwes), 9 (Assessering) en 10 (Akademiese oneerlikheid) in Studiebrief 101. • Gebruik al die beskikbare hulpbronne op ons myModules-blad: o Ask us anything en Citations: Let’s practise! forums. o Additional Resources vir dokumente en video’s (Quickles). o Hulpbrief vir Assessering 3. o Assessment template en Quickle ‘How to use the assessment template’. o Die Quickle sal jou ook wys hoe om jou opdrag op die korrekte wyse as ’n PDF teks te stoor. • Geen handgeskrewe opdragte of opdragte in enige ander formaat as PDF teks kan aanvaar en nagesien word nie. • Assessering 3 moet op myModules ingedien word. Geen opdragte sal per e-pos aanvaar word nie • Jy moet eie werk doen. Enige KI-gegenereerde of geplagieerde werk sal outomaties 0% kry. Instructions • This assessment counts out of 50 marks and contributes 40% to your year mark. • All questions must be answered in Afrikaans.Answers in English will not be marked. • Read sections 5.3 (Electronic reserves), 9 (Assessments) and 10 (Academic dishonesty) in Tutorial Letter 101. • Use all the available resources on our myModules page: o Ask us anything and Citations: Let’s practise! forums. 2 o Additional Resources for documents and videos (Quickles). o Hulpbrief for Assessment 3. o Assessment template and Quickle ‘How to use the assessment template’. o This Quickle will also show you how to correctly save your assessment as a PDF text. • No handwritten assessments or assessments in any format than PDF text document can be accepted or marked. • Assessment 3 must be submitted on myModules. No assessments can be accepted via e-mail. • Jy must do your own work. Any AI-generated or plagiarised work will automatically receive 0%. Watter studiemateriaal het ek nodig vir Assessering 03? What study material do I need for Assessment 03? Studiemateriaal /Study material Vraag / Question Waar kan ek dit kry? / Where can I find it? AFK1506 Studiegids / Study Guide Alle vrae All questions myModules: Official Study Material AFK1506 Studiebrief 101 / Tutorial Letter 101 Alle vrae All questions myModules: Official Study Material Abridged Referencing for Students gids en addisionele hulpbronne oor plagiaat en bronverwysings / Abridged Referencing for Students guide and additional resources about plagiarism and citations Alle vrae All questions myModules: Additional Resources Kortverhaal / Short story: “Mielieman” deur Jaco Jacobs Vraag 1 Question 1 Unisa Biblioteek webblad: e- reserwes / Unisa Library website: e-reserves Voorgeskrewe boek Flarde (2018) deur Marlize Hobbs/ Prescribed book Flarde (2018) by Marlize Hobbs Vraag 2 Question 2 Moet self boek aankoop (sien 101-studiebrief vir meer besonderhede / Students must buy the book (see tutorial letter 101 for details) 3 Voorgeskrewe boek Flarde (2018) deur Marlize Hobbs/ Prescribed book Flarde (2018) by Marlize Hobbs Vraag 3 Question 3 Moet self boek aankoop (sien 101-studiebrief vir meer besonderhede / Students must buy the book (see tutorial letter 101 for details) Riglyne by die skryf van literêre essays Vraag 3 Question 3 myModules: Additional Resources Skryf ’n mini-essay van 400-450 woorde waarin jy die karaktereienskappe van Oneboy Dipeko op basis van sy voorkoms, optrede en rol, dialoog en denke bespreek. Jy moet gepaste aanhalings uit Flarde verskaf om jou bespreking te ondersteun. Jy moet volledige en korrekte bronverwysings verskaf en jou essay moet oor ’n bronnelys/bibliografie beskik. Skryf jou essay presies volgens die spesifieke aspekte en puntetoekenning wat in die onderstaande assesseringsrubriek aangedui word. 6 Write a mini essay of 400-450 words wherein you discuss the character traits of Oneboy Dipeko based on his physical appearance, behavior and role, dialogue and thoughts. You must provide suitable quotations from Flarde to support your discussion. You must provide complete and correct text citations, and your essay must have a bibliography. Write your essay exactly according to the aspects and mark allocation indicated in the assessment rubric below. ASSESSERINGSRUBRIEK / ASSESSMENT RUBRIC Komponent / Component Kriteria / Criteria Punt / Mark Inleidingsparagraaf / Introductory paragraph • Die essay beskik oor ’n sinvolle en funksionele inleidingsparagraaf waarin die student kortliks die doel van die essay aandui en aantoon watter aspekte bespreek gaan word. 0 uit 1 – geen inleidingparagraaf 1 uit 1 – aanvaarbare inleidingsparagraaf • The essay has a suitable and functional introductory paragraph wherein the student briefly indicates the goal of the essay and indicates which aspects he/she will be discussing. 0 out of 1 – no introductory paragraph 1 out of 1 – acceptable introductory paragraph 1 Bespreking van Oneboy se voorkoms / Discussion of Oneboy’s physical appearance 1 punt vir aanhaling wat iets openbaar oor Oneboy se karakter op basis van voorkoms 1 punt vir bespreking van aanhaling oor Oneboy se voorkoms 2 7 1 mark for quotation that conveys something about Oneboy’s character based on his physical appearance 1 mark for discussion of quotation related to Oneboy’s physical appearance Bespreking van Oneboy se optrede en rol / Discussion of Oneboy’s behavior and role 1 punt vir aanhaling wat iets openbaar oor Oneboy se karakter op basis van sy optrede en rol 1 punt vir bespreking van aanhaling oor Oneboy se optrede en rol 1 mark for quotation that conveys something about Oneboy’s character based on his behavior and role 1 mark for discussion of quotation related to Oneboy’s behavior and role 2 Bespreking van Oneboy se dialoog / Discussion of Oneboy’s dialogue 1 punt vir aanhaling wat iets openbaar oor Oneboy se karakter op basis van sy dialoog 1 punt vir bespreking van aanhaling oor Oneboy se dialoog 1 mark for quotation that conveys something about Oneboy’s character based on his dialogue 2 8 1 mark for discussion of quotation related to Oneboy’s dialogue Bespreking van Oneboy se denke / Discussion of Oneboy’s thoughts 1 punt vir aanhaling wat iets openbaar oor Oneboy se karakter op basis van sy denke 1 punt vir bespreking van aanhaling oor Oneboy se denke 1 mark for quotation that conveys something about Oneboy’s character based on his thoughts 1 mark for discussion of quotation related to Oneboy’s thoughts 2 Inhoudsparagrawe / Content paragraphs • Die essay beskik oor logiese inhoudsparagrawe. 0 uit 1 – geen inhoudsparagrawe 1 uit 1 – aanvaarbare inhoudsparagrawe • The essay consists of logical content paragraphs 0 out of 1 – no content paragraphs 1 out of 1 – acceptable content paragraphs 1 Korrekte bronverwysings na Flarde / Correct text citations to Flarde 0 uit 2 – geen bronverwysings na Flarde nie 1 uit 2 – poging, maar baie gebrekkig 2 uit 2 – bronverwysings na Flarde is heeltemal korrek en volledig 2 9 0 out of 2 – no text citations related to Flarde 1 out 2 – attempt, but still incomplete/incorrect 2 out of 2 – text citations related to Flarde are complete and correct Slotparagraaf / Conclusion • Die essay beskik oor ’n sinvolle en funksionele slotparagraaf waarin die student kortliks tot ’n gevolgtrekking kom/samevatting verskaf. 0 uit 1 – geen slotparagraaf 1 uit 1 – aanvaarbare slotparagraaf • The essay consists of a suitable and functional concluding paragraph wherein the student reaches a brief conclusion/provides a summary. 0 out of 1 – no conclusion 1 out 1 – acceptable conclusion 1 Korrekte bronnelysinskrywing/bibliografiese na Flarde / Correct bibliographic entry to Flarde 0 uit 2 – geen bronnelysinskrywing na Flarde nie 1 uit 2 – poging maar met baie gebreke 2 uit 2 –bronnelysinskrywing na Flarde is heeltemal korrek en volledig 0 out of 2 – no bibliographic entry to Flarde 1 out of 2 – attempt, but still full of mistakes 2 out of 2 –bibliographic entry to Flarde complete and correct Vraag 1: Leereenheid 2 en “Batman-medisyne” (Francois Bloemhof) Gebruik jou antwoorde uit aktiwiteit 2.2 in die studiegids om vrae 1.1-1.5 te beantwoord. 1.1 Watter bundel met Engelse gedigte het in 1846 verskyn? (1) 1.2 Watter soort rympie help kinders om die alfabet te leer? (1) 1.3 Watter bekende kindergedig deur Eugène Marais het in 1925 verskyn? (1) 1.4 Wat is die titel van Sarah Goldblatt se bundel kindergedigte? (1) 1.5 Wie was die samesteller van die versameling Versepret (1971)? (1) Gebruik jou antwoorde uit aktiwiteit 2.3 in die studiegids om jou te help om vrae 1.6.1-1.6.5 te beantwoord. 1.6 Bestudeer die onderstaande tabel. Die tweede kolom, Definisie, en die derde kolom, Voorbeeld, is deurmekaar geskommel. Verbind die Stylfiguur in die eerste kolom aan die korrekte definisie in die tweede kolom en die korrekte voorbeeld daarvan in die derde kolom. Skryf slegs die letters uit die tweede en derde kolom neer as jou antwoord, byvoorbeeld 1.6 A B of 1.7 C D Stylfiguur Definisie Voorbeeld 1.6.1 Assonansie A ʼn Vorm van klankherhaling wat dieselfde konsonant in opeenvolgende woorde in ʼn versreël herhaal. A “Vingers is dom van die vreeslike koue, klere is toiings, verslete sy moue” (Coetser, 2009:163) 1.6.2 Personifikasie B ʼn Hele paar goed word in ʼn versreël opgenoem. B “Water wat warm is, water wat koud is” (Jacobs, 2018:16) 1.6.3 Eindrym C ʼn Vorm van klankherhaling waar dieselfde vokaal in opeenvolgende woorde in ʼn versreël herhaal word. C “Die sterretjies flonker wit en blou. Kyk, hulle knipoog net vir jou.” (Brink, 2009:7) 1.6.4 Enumerasie D Woorde aan die einde van twee of meer versreëls wat dieselfde klink. D “Oor kontrakte, testamente en ou dokumente skryf hy lang geleerde argumente” (Troskie-Vivier, 2009:137) 1.6.5 Alliterasie E Lewende of menslike eienskappe word aan lewelose objekte, diere, die natuur en abstrakte begrippe gegee. E “ek hoop jy droom vanaand die allersoetste drome.” (Jacobs, 2009:7) (5) Bestudeer die gedig “Batman-medisyne” (beskikbaar in die e-reserwes) en beantwoord dan vrae 1.7-1.12. 1.7 Voltooi die teksverwysing vir hierdie aanhaling uit die gedig “Batman-medisyne” (bladsy 51): “Pa het ʼn DVD gaan haal” (__________) (1) 1.8 Wat word nageboots deur die onomatopeïese woord “girts!” in reël 10 van “Batman-medisyne”? (1) 1.9 Die gedig “Batman-medisyne” skep verskeie sintuiglike beelde. Verskaf een aanhaling uit die gedig (jy hoef nie ʼn teksverwysing by te skryf nie) waarin die sintuig van sig betrek word, en verduidelik kortliks wat die karakter in die gedig sien in hierdie voorbeeld. (2) 1.10 Die karakter in die gedig “Batman-medisyne” ervaar emosies waarmee kinders kan identifiseer. Verskaf een aanhaling uit die gedig (jy hoef nie ʼn teksverwysing by te skryf nie) wat ʼn emosie van die kind in die gedig uitbeeld, en verduidelik kortliks watter emosie die kind in die gedig ervaar. (2) 1.11 Watter vorm van beeldspraak word in die titel van die gedig “Batman-medisyne” gebruik? Verduidelik hierdie beeldspraak in jou eie woorde. (2) 1.12 Verskaf drie redes waarom die gedig “Batman-medisyne” as ʼn verhalende gedig beskou kan word. (3) [Subtotaal: 21 punte] Vraag 2: Leereenheid 3 en “Die begrafnisnemer” (Jean-Pierre de Kock) Lees hierdie paragraaf op bladsy 11 van die kortverhaal “Die begrafnisnemer” (beskikbaar in die e-reserwes): Die aria se hoë note uit die wekkerradio’tjie langs sy bed kompeteer met die hoofstraat-oggendverkeer onder sy eenvertrekwoonstel se balkonvenster. Dít en die buurvrou wat op haar man skree. Of haar lover. Hy kan nooit tred hou nie. 2.1 Is daar ʼn funksionele gebeurtenis in hierdie paragraaf? (1) 2.2 Watter een van die onderstaande sinne op bladsy 12 van “Die begrafnisnemer” dui die vertelde tyd van die kortverhaal aan? Skryf slegs die letter (A of B) van die korrekte antwoord neer. A “PIENAAR (née Swart) ANNA 26/07/1929 – 16/09/2015.” B “Gedenkdiens vind plaas op Donderdag 23/09/2015 om 10:00 te NG Kerk Strand Wes” (1) 2.3 Watter soort plot word aangetref in die kortverhaal “Die begrafnisnemer”? (1) 2.4 Watter tipe plot word aangetref in die kortverhaal “Die begrafnisnemer”? Verskaf ʼn kort motivering vir jou antwoord. (2) 2.5 In watter konkrete ruimte vind die begrafnisdiens in “Die begrafnisnemer” plaas? (1) 2.6 Verduidelik die abstrakte ruimte waarin hierdie begrafnis plaasvind in jou eie woorde. (2) 2.7 Voltooi die teksverwysing vir hierdie aanhaling uit “Die begrafnisnemer” (bladsy 14): “Terwyl hy by die kateder sy notas op die tablet vind, wonder Hendrien oor sy skynbare droefheid. Dalk lyk hy hartseer omdat hy tant Anna persoonlik geken het” (__________). (1) 2.8 Wie is die “hy” waarna daar verwys word in die aanhaling by vraag 2.7? (1) 2.9 Is hierdie stellings oor Henri/Hendrien in “Die begrafnisnemer” WAAR of VALS? 2.9.1 Henri en Hendrien is twee verskillende karakters. (1) 2.9.2 Henri/Hendrien is ʼn begrafnisondernemer. (1) 2.9.3 Henri/Hendrien het tant Anna baie goed geken. (1) 2.9.4 Henri/Hendrien het sy ma se begrafnis as baie traumaties ervaar. (1) Lees die laaste twee paragrawe op bladsy 20 van “Die begrafnisnemer” en beantwoord dan vrae 2.10-2.12. Tyd om te gaan, dink Hendrien toe sy die koppie neersit. Die volgende begrafnis begin om twaalfuur in Heldervue. Dis ongeskik om laat te wees. Regop en rustig stap sy uit, soos dit ʼn vrou met styl betaam, met die ivoorwit handsak oor haar arm. 2.10 Word daar in die kortverhaal vir ons gesê na watter persoon se begrafnis Henri/Hendrien toe gaan wanneer hulle na “die volgende begrafnis” vertrek? (1) 2.11 Aan wie behoort die “ivoorwit handsak” wat Henri/Hendrien oor haar arm sit? (1) 2.12 Henri/Hendrien doen twee dinge in hierdie twee paragrawe van “Die begrafnisnemer” wat belangrike aspekte van hul karakter onthul. Bespreek hierdie stelling deur Henri/Hendrien se optrede in hierdie paragrawe te beskryf (wat doen hulle?) en hulle optrede te verklaar (hoekom doen hulle hierdie dinge)? (6) [Subtotaal: 22 punte] Vraag 3: Leereenheid 4 en “Hotel Horribaal” (C. Prinsloo) 3.1 Lees is ʼn fundamentele vaardigheid, en onderwysers het die verantwoordelikheid om ʼn positiewe leeservaring vir hulle leerders te skep. Verduidelik in jou eie woorde waarom lees so belangrik is in ʼn jong kind se lewe. Jy moet in jou antwoord verwys na spesifieke vaardighede wat deur lees ontwikkel kan word, en hoe ʼn positiewe leeservaring kinders vir die res van hulle lewens kan beïnvloed. Jy moet teksverwysings skryf wanneer jy inligting uit die studiegids aanhaal of parafraseer. Wenke: Jy moet inligting uit Leereenheid 4 van die studiegids gebruik (parafraseer, met teksverwysing), maar jy mag nie hele paragrawe of jou hele antwoord uit die studiegids afskryf nie. Probeer om die inligting in Leereenheid 4 in die studiegids bymekaar te bring en op jou eie manier te verduidelik. Wys vir ons dat jy verstaan waarom lees so belangrik is in ʼn jong kind se lewe. (5) 3.2 Dui aan of die onderstaande handelinge deur onderwysers in die klaskamer ʼn POSITIEWE of NEGATIEWE leeservaring vir die leerders in hul klas sal skep: 3.2.1 Leerders moet ʼn toets skryf oor elke boek wat hulle lees. (1) 3.2.2 Die onderwyser bied ʼn wye verskeidenheid leesstof vir die leerders om uit te kies. (1) 3.2.3 Die onderwyser lees en ken nie self kinderliteratuur- en jeugliteratuur nie. (1) 3.2.4 Literatuur en pedagogiek word in die klaskamer geïntegreer omdat die verband tussen lees en skryf so belangrik is. (1) 3.3 Die beskrywings van tydsperiodes in die geskiedenis van Afrikaanse kinder- en jeugletterkunde in die tweede kolom is geskommel. Verbind die beskrywings aan die korrekte tydsperiode in die eerste kolom. Jy moet slegs die vraagnommer in die eerste kolom en die letter in die tweede kolom in jou antwoord skryf, byvoorbeeld 3.3.1 A of 3.3.2 D Tydsperiode Beskrywing 3.3.1 Die eerste ontwikkelingsfase A Religieuse instellings gee geleidelik meer vermaaklikheidswaarde aan boeke om dit meer aanloklik vir lesers te maak. Dit lei tot die publisering van meer kommersiële en moralisties-opvoedkundige boeke. 3.3.2 Die tweede ontwikkelingsfase B Kinder- en jeugboeke in Afrikaans staan sterk in die Suid-Afrikaanse boekemark, en daar word voortdurend nuwe boeke in ʼn wye verskeidenheid genres gepubliseer. 3.3.3 Die derde ontwikkelingsfase C Kinder- en jeugliteratuur hou direk verband met die ontwikkeling van die skoolstelsel en die gepaardgaande religieuse instellings, wat ʼn sterk invloed op die inhoud van boeke het. 3.3.4 Afrikaanse kinder- en jeugliteratuur vandag D Kinderliteratuur ontwikkel van ʼn homogene na ʼn heterogene stelsel met drie nuwe modelle vir kinderboeke naamlik die moralistiese verhaal, die informatiewe verhaal en die diereverhaal. (4) 3.4 Verskaf ʼn opsomming van Robson (2010) se standpunt oor kinderliteratuur op bladsy 84 in die studiegids in jou eie woorde. Let daarop dat jy geen punte sal kry as jy bloot die Engelse aanhaling op bladsy 84 in die studiegids kopieer of vertaal nie. (3) Lees hierdie aanhaling op bladsy 108 in die kortverhaal “Hotel Horribaal” (beskikbaar in die ereserwes) en beantwoord dan vrae 3.5-3.7: Geen lewende ding roer nie. Dis stil. Dóód ... doodstil. Ek hoor nie eers my eie hartklop nie. Die enigste geluid is vet reëndruppels wat teen die ruite oopbars en soos oogballe ontplof. Lees die volgende uittreksel op bl. 79 (Hoofstuk 12) van Flarde (2018) deur Marlize Hobbs. Beantwoord die daaropvolgende inhoudsvrae wat op die uittreksel gebaseer is. Read the following extract on p. 79 (Chapter 12) of Flarde (2018) by Marlize Hobbs. Answer the following content-based questions based on the extract. Ons het Oneboy weggebêre in die rooi grond van Mmagabue in die boks wat die Government vir ons gegee het. Die mense het gekom en ons het die bees geslag en gehuil en gesing en Kabelo het ver gestaan met sy seer hande en sy half-ouma, sy Mama Minoto, het hom teen haar lyf vasgehou. Kabelo het die mense gestaan en kyk asof hy in hulle harte insien. Hy het my so gekyk dat ek klip wou soek, maar ek het my self gekeer. Ek kan nie nog wil moeilikheid maak op my man se wegbêre nie. Ek moes eers huil. Die ander moes my trane sien. Kabelo het my so gekyk asof hy die leeg in my binnekant kon sien. Oneboy het net twee kinders oorgehad om hom by die grond te sit. Mosimanegape het lankal geloop. Ons het hom gesoek, maar niemand ken van hom nie. Die mense sê hy’t gaan druiwe pluk in Upington, maar ons het hom daar gesoek en die mense weet nie. Bontle is dood. 5 2.1. Wie is die verteller wat oor die gebeue in die uittreksel vertel? Who is the narrator who tells us more about the events contained in the extract? (1) 2.2 Watter soort verteller in die uittreksel kommunikeer die verhaalgebeure aan die leser? What type of narrator in the extract communicates the events to the reader? (1) 2.3 Waar pas Oneboy in die Dipeko-familie in? Where does Oneboy belong in the Dipeko-family? (1) 2.4 Wat is die verwantskap tussen Oneboy en die verteller in die uittreksel? What is the relation between Oneboy and the narrator telling the story in the extract? (1) 2.5 Hoe is Oneboy oorlede? How did Oneboy die? (1) 2.6 Wie het gesorg dat Oneboy ’n kis kry waarin hy begrawe kan word? Who took responsibility to make sure Oneboy got a casket to be buried in? (1) 2.7 Verskaf een karaktereienskap van Kabelo wat jy uit die uittreksel kan aflei. Ondersteun jou antwoord met ’n direkte aanhaling uit die uittreksel en verskaf die korrekte en volledige bronverwysing vir die aanhaling. Provide one character trait of Kabelo that you can identify from the extract. Support your answer with a direct quotation from the extract and provide the correct and complete text citation for the quotation. (3) 2.8 Wie is Bontle se seun? Who is Bontle’s son? (1) 2.9 Hoe is Bontle dood? How did Bontle die? (1) 3.5 Skryf die teksverwysing wat aan die einde van hierdie aanhaling moet wees. (1) 3.6 Die skrywer gebruik ʼn poëtiese stylfiguur in die laaste sin van hierdie aanhaling. Wat is hierdie poëtiese stylfiguur? (1) 3.7 Waarom kan Nikki nie haar eie hartklop hoor in hierdie aanhaling nie? (1) Vraag 4: Leereenheid 5 en “Flarde” (Marlize Hobbs) Alle hoofstuk- en bladsynommers wat in Vraag 4 aangedui word, verwys na die 2018-uitgawe van Flarde. Gebruik jou antwoorde uit aktiwiteit 5.4 in die studiegids om vrae 4.1-4.5 te beantwoord. 4.1 Wie verkoop hoenderpote om ʼn bestaan te maak? (1) 4.2 Wie is die Kubaanse dokter op wie Lisa verlief raak? (1) 4.3 Kutsana ʼn Tswana woord wat __________ beteken. (1) 4.4 Watter tipe wonde het Kabelo aan sy hande? (1) 4.5 Wat is die naam van Lisa se tweelingbroer? (1) Gebruik jou notas oor Flarde (aktiwiteit 5.5 in die studiegids) om jou te help om vrae 4.6-4.10 te beantwoord. 4.6 In watter ruimte vind hoofstuk 9 (bladsye 61-65) plaas? (1) 4.7 Wie is die fokalisator in hoofstuk 23 (bladsye 131-132)? (1) 4.8 Noem al die karakters wat aktief betrokke is by die gebeure in hoofstuk 11 (bladsye 75-77). (1) 4.9 Wat doen Mmaserame aan die einde van hoofstuk 21 (bladsye 119-121)? (1) 4.10 Wat doen Mama Minoto in hoofstuk 31 (bladsye 157-158)? (1) Kyk na die stamboom van die Dipeko-familie heel voor in jou boek Flarde (2018-uitgawe), en beantwoord dan vrae 4.11-4.14. 4.11 Waarom word Mama Minoto aan beide Pulane en Oneboy verbind? (1) 4.12 Hoe is Pulane en Oneboy verwant aan mekaar? (1) 4.13 Hoeveel kinders het Mmaserame gehad? (1) 4.14 Noem twee karakters uit die Dipeko-stamboom wat sterf in Flarde, en dui aan hoe hulle gesterf het. (2) Volgens Van Graan & Cochrane (2018:76) is lees ’n basisvaardigheid vir ’n kind se kognitiewe, emosionele en sosiale ontwikkeling asook akademiese prestasie. Noem drie spesifieke vaardighede wat jong lesers kan ontwikkel deur “Mielieman” te lees. Motiveer telkens jou antwoord deur spesifiek op “Mielieman” te fokus en konkrete voorbeelde uit die verhaal te verskaf According to Van Graan & Cochrane (2018:76) reading is a basic skill for a child’s cognitive, emotional and social development in addition to academic achievement. Name three specific skills that a young reader can develop by reading “Mielieman. Motivate in each instance your answer by specifically focusing on “Mielieman” and providing concrete examples from the text. (6) 1.2. Noem drie rolspelers wat “Mielieman” kan gebruik om goeie leesgewoontes onder kinders te bevorder. Name three role players that can use “Mielieman” to develop good reading habits among children. (3) 1.3. Vir watter spesifieke ouderdomsgroep is “Mielieman” bedoel? Verskaf twee spesifieke verwysings of voorbeelde in “Mielieman” om jou antwoord te ondersteun. For which specific age group is “Mielieman intended? Provide two specific references or examples from “Mielieman to substantiate your answer (3) 4 1.4 Verskaf twee redes waarom ons “Mielieman” kan beskou as ’n storie wat ’n positiewe lewensgevoel onder bedoelde lesers skep. Motiveer elke rede deur spesifieke voorbeelde uit “Mielieman” te verskaf. Provide two reasons why we can consider “Mielieman” to be a story creating a positive feeling about life among intended readers. Motivate each reason by providing specific examples from “Mielieman”. (4) 1.5 Noem vier spesifieke riller/griller elemente in “Mielieman”. Name four specific thriller/horror elements in “Mielieman”. (4) 1.6 Noem twee spesifieke redes waarom “Mielieman” as ’n bangmaakstorie oor terapeutiese waarde beskik. Motiveer elke rede deur spesifiek na “Mielieman” te verwys. Name two specific reasons why “Mielieman” as a scary story has therapeutic value. Motivate each reason by specifically referring to “Mielieman”. Skryf ’n mini-essay van 400-450 woorde waarin jy die karaktereienskappe van Oneboy Dipeko op basis van sy voorkoms, optrede en rol, dialoog en denke bespreek. Jy moet gepaste aanhalings uit Flarde verskaf om jou bespreking te ondersteun. Jy moet volledige en korrekte bronverwysings verskaf en jou essay moet oor ’n bronnelys/bibliografie beskik. Skryf jou essay presies volgens die spesifieke aspekte en puntetoekenning wat in die onderstaande assesseringsrubriek aangedui word. 6 Write a mini essay of 400-450 words wherein you discuss the character traits of Oneboy Dipeko based on his physical appearance, behavior and role, dialogue and thoughts. You must provide suitable quotations from Flarde to support your discussion. You must provide complete and correct text citations, and your essay must have a bibliography. Write your essay exactly according to the aspects and mark allocation indicated in the assessment rubric below. ASSESSERINGSRUBRIEK / ASSESSMENT RUBRIC Komponent / Component Kriteria / Criteria Punt / Mark Inleidingsparagraaf / Introductory paragraph • Die essay beskik oor ’n sinvolle en funksionele inleidingsparagraaf waarin die student kortliks die doel van die essay aandui en aantoon watter aspekte bespreek gaan word. 0 uit 1 – geen inleidingparagraaf 1 uit 1 – aanvaarbare inleidingsparagraaf • The essay has a suitable and functional introductory paragraph wherein the student briefly indicates the goal of the essay and indicates which aspects he/she will be discussing. 0 out of 1 – no introductory paragraph 1 out of 1 – acceptable introductory paragraph 1 Bespreking van Oneboy se voorkoms / Discussion of Oneboy’s physical appearance 1 punt vir aanhaling wat iets openbaar oor Oneboy se karakter op basis van voorkoms 1 punt vir bespreking van aanhaling oor Oneboy se voorkoms 2 7 1 mark for quotation that conveys something about Oneboy’s character based on his physical appearance 1 mark for discussion of quotation related to Oneboy’s physical appearance Bespreking van Oneboy se optrede en rol / Discussion of Oneboy’s behavior and role 1 punt vir aanhaling wat iets openbaar oor Oneboy se karakter op basis van sy optrede en rol 1 punt vir bespreking van aanhaling oor Oneboy se optrede en rol 1 mark for quotation that conveys something about Oneboy’s character based on his behavior and role 1 mark for discussion of quotation related to Oneboy’s behavior and role 2 Bespreking van Oneboy se dialoog / Discussion of Oneboy’s dialogue 1 punt vir aanhaling wat iets openbaar oor Oneboy se karakter op basis van sy dialoog 1 punt vir bespreking van aanhaling oor Oneboy se dialoog 1 mark for quotation that conveys something about Oneboy’s character based on his dialogue 2 8 1 mark for discussion of quotation related to Oneboy’s dialogue Bespreking van Oneboy se denke / Discussion of Oneboy’s thoughts 1 punt vir aanhaling wat iets openbaar oor Oneboy se karakter op basis van sy denke 1 punt vir bespreking van aanhaling oor Oneboy se denke 1 mark for quotation that conveys something about Oneboy’s character based on his thoughts 1 mark for discussion of quotation related to Oneboy’s thoughts 2 Inhoudsparagrawe / Content paragraphs • Die essay beskik oor logiese inhoudsparagrawe. 0 uit 1 – geen inhoudsparagrawe 1 uit 1 – aanvaarbare inhoudsparagrawe • The essay consists of logical content paragraphs 0 out of 1 – no content paragraphs 1 out of 1 – acceptable content paragraphs 1 Korrekte bronverwysings na Flarde / Correct text citations to Flarde 0 uit 2 – geen bronverwysings na Flarde nie 1 uit 2 – poging, maar baie gebrekkig 2 uit 2 – bronverwysings na Flarde is heeltemal korrek en volledig 2 9 0 out of 2 – no text citations related to Flarde 1 out 2 – attempt, but still incomplete/incorrect 2 out of 2 – text citations related to Flarde are complete and correct Slotparagraaf / Conclusion • Die essay beskik oor ’n sinvolle en funksionele slotparagraaf waarin die student kortliks tot ’n gevolgtrekking kom/samevatting verskaf. 0 uit 1 – geen slotparagraaf 1 uit 1 – aanvaarbare slotparagraaf • The essay consists of a suitable and functional concluding paragraph wherein the student reaches a brief conclusion/provides a summary. 0 out of 1 – no conclusion 1 out 1 – acceptable conclusion 1 Korrekte bronnelysinskrywing/bibliografiese na Flarde / Correct bibliographic entry to Flarde 0 uit 2 – geen bronnelysinskrywing na Flarde nie 1 uit 2 – poging maar met baie gebreke 2 uit 2 –bronnelysinskrywing na Flarde is heeltemal korrek en volledig 0 out of 2 – no bibliographic entry to Flarde 1 out of 2 – attempt, but still full of mistakes 2 out of 2 –bibliographic entry to Flarde complete and correct

Show more Read less









Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
August 19, 2025
Number of pages
10
Written in
2025/2026
Type
Exam (elaborations)
Contains
Questions & answers

Subjects

Content preview

AFK1506
Assignment 3 2025
Unique Number:

Due Date: 3 September 2025
VRAAG 1

1.1

Drie vaardighede wat jong lesers ontwikkel deur Mielieman te lees

Lees van Mielieman ontwikkel kognitiewe vaardighede, omdat kinders leer om volgorde en
oorsaak-gevolg te verstaan. Byvoorbeeld, Hein se nagmerries en sy broer Nico se tergery lei
tot die nagtelike uitdaging in die mielieland. Dit help lesers om storie-strukture te herken en
logies te redeneer.

Die verhaal bevorder ook emosionele vaardighede, aangesien kinders saam met Hein
vrees, moed en uiteindelik oorwinning ervaar. Wanneer Hein die trekker gebruik om die
Mielieman te konfronteer, ervaar jong lesers hoe ’n karakter sy vrees oorkom – wat empatie
en emosionele verwerking aanmoedig.




Terms of use
By making use of this document you agree to:
 Use this document as a guide for learning, comparison and reference purpose,
Terms of use
 Not to duplicate, reproduce and/or misrepresent the contents of this document as your own work,
By making use of this document you agree to:
 Use this document
Fully accept the consequences
solely as a guide forshould you plagiarise
learning, reference,or and
misuse this document.
comparison purposes,
 Ensure originality of your own work, and fully accept the consequences should you plagiarise or misuse this document.
 Comply with all relevant standards, guidelines, regulations, and legislation governing academic and written work.

Disclaimer
Great care has been taken in the preparation of this document; however, the contents are provided "as is" without any express or
implied representations or warranties. The author accepts no responsibility or liability for any actions taken based on the
information contained within this document. This document is intended solely for comparison, research, and reference purposes.
Reproduction, resale, or transmission of any part of this document, in any form or by any means, is strictly prohibited.

, +27 67 171 1739



VRAAG 1

1.1

Drie vaardighede wat jong lesers ontwikkel deur Mielieman te lees

Lees van Mielieman ontwikkel kognitiewe vaardighede, omdat kinders leer om
volgorde en oorsaak-gevolg te verstaan. Byvoorbeeld, Hein se nagmerries en sy
broer Nico se tergery lei tot die nagtelike uitdaging in die mielieland. Dit help lesers
om storie-strukture te herken en logies te redeneer.

Die verhaal bevorder ook emosionele vaardighede, aangesien kinders saam met
Hein vrees, moed en uiteindelik oorwinning ervaar. Wanneer Hein die trekker
gebruik om die Mielieman te konfronteer, ervaar jong lesers hoe ’n karakter sy vrees
oorkom – wat empatie en emosionele verwerking aanmoedig.

Laastens ondersteun die verhaal sosiale vaardighede. Die verhouding tussen Hein,
Nico en hul oupa en ouma wys op gesinsdinamiek en rolverskille. Jong lesers sien
hoe gespot en aanvaarding funksioneer in ’n gesin, en hoe Hein se rol as
“Boekseun” uiteindelik ook erkenning kry. Dit leer kinders sosiale samewerking en
selfaanvaarding.



1.2

Rolspelers wat Mielieman kan gebruik om leesgewoontes te bevorder:

1. Onderwysers – kan dit in die klaskamer gebruik om leesbegrip en kreatiewe
gesprekke oor drome en vrese te stimuleer.

2. Ouers/voogde – kan die storie saam met kinders lees en gesinsgesprekke
voer oor moed, gesinsrolle en humor.

3. Bibliotekarisse – kan dit aanbeveel as ’n griller-verhaal wat kinders se
belangstelling in Afrikaanse jeugliteratuur versterk.



1.3



Disclaimer
Great care has been taken in the preparation of this document; however, the contents are provided "as is"
without any express or implied representations or warranties. The author accepts no responsibility or
liability for any actions taken based on the information contained within this document. This document is
intended solely for comparison, research, and reference purposes. Reproduction, resale, or transmission
of any part of this document, in any form or by any means, is strictly prohibited.

Reviews from verified buyers

Showing all 2 reviews
2 months ago

4 months ago

5,0

2 reviews

5
2
4
0
3
0
2
0
1
0
Trustworthy reviews on Stuvia

All reviews are made by real Stuvia users after verified purchases.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
EduPal University of South Africa (Unisa)
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
149299
Member since
7 year
Number of followers
35998
Documents
4368
Last sold
5 hours ago

4,2

13580 reviews

5
7819
4
2692
3
1795
2
455
1
819

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions