FOTOSINTESE
• Sonligenergie, koolstofdioksied en water word gebruik.
• Suurstof en Glukose (‘n suiker) word gevorm.
• Proses vind plaas in chloroplaste van selle wat groen pigment, nl. Chlorofil,
bevat.
• Ensieme in die sel is ook vir fotosintese nodig.
• Fotosintese is ‘n ANABOLIESE (opbouende) proses.
• Woordvergelyking van fotosintese:
water + koolstofdioksied sonlig, chlorofil en ensieme glukose + suurstof
• Chemiese vergelyking van fotosintese:
6H2O + 6CO2 sonlig, chlorofil en ensieme C6H12O6 + 6O2
RESPIRASIE
• Glukose is ‘n energieryke molekule.
• Energie is nodig vir selrespirasie om plaas te vind.
• Oormatige glukose kan in stysel in blare of ander dele van die plant omskep
word.
• Stysel is energieryke molekule, wat energie berg tot plant dit nodig kry.
• Basies teenoorgestelde as fotosintese – Kataboliese proses
• Suurstof en Glukose Koolstofdioksied, Water en Energie
, VEREISTES VAN FOTOSINTESE
• Sonligenergie
• Chlorofil – chloroplaste – mesofilselle
• Koolstofdioksied
• Lug - Stomata - lugruimtes – sponsagtige mesofilselle
• Water
• Grond - Wortelhare - Vervoer deur Xileemvate
• Chlorofil
• Groen pigmente (NB – Skets bl 122)
• Ensieme
• Mesofilselle - nodig om chemiese reaksie te kataliseer
• Ensieme benodig optimale temp. - Denatureer (onomkeerbaar)
PRODUKTE VAN FOTOSINTESE
• Glukose
• Energie kom v sonlig af wat plant opneem.
• Glukose word gebruik tydens selrespirasie.
• Glukose word ook gebruik om ander voedingstowwe te sintetiseer (om ‘n
komplekse stof uit eenvoudiger stowwe te vorm) bv. lipiede, proteïene en
stysel.
• Stysel is vorm van gebergde energie in die plant.
• Suurstof
• Vrygestel as byproduk van fotosintese
• Versprei deur blaar – lugruimtes in sponsagtige mesofilselle – verlaat deur
stomata