100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4,6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Afrikaans Huistaal Eindjaar eksamen Gr11 Taal Klas notas CAPS

Rating
4,3
(3)
Sold
5
Pages
20
Uploaded on
18-11-2020
Written in
2020/2021

Hierdie dokument is 'n pdf opsomming van die hele jaar se taal. - Visuele letterkunde - Woordsoorte - Woordvorming - Leestekens en Skryftekens - Sinsbou - Taalverskynsels - Klankverskynsels - Ontkenning - Voegwoorde - Direkte- en Indirekte rede - Lydend- en bedrywende vorm - Sinonieme en antonieme - Homonieme en homofone - Kritiese taalbewustheid - Meervoud- en verkleiningsvorm - Sinsoorte - Afkortings en akronieme.

Show more Read less
Institution
11










Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Document information

Uploaded on
November 18, 2020
Number of pages
20
Written in
2020/2021
Type
Summary

Subjects

Content preview

Sinsbou
Monday, 16 November 2020 13:21

Sinsoorte

Stelsinne - gee mening of inligting
Vraagsinne - vra inligting
Bevelsinne - gee bevele of instruksies
Uitroepsinne - druk gevoelens uit

Enkelvoudige sinne

 Het slegs een gesegde.

Onderwerp + Voorwerp + Gesegde
(Wie/wat + gesegde) (Wie/wat + word + gesegde) (Ek + gesegde)
Indirekte (Voorsetsel + Voorwerp)
Direkte (staan direk na werkwoord)

Bv.
Bernard gee vir die meisie 'n ring.

Onderwerp Gesegde Indirekte voorwerp Direkte voorwerp

Saamgestelde sinne

 Bestaan uit 'n hoofsin plus bysinne
 Het meer as een gesegde
 Bysinne word met skakelwoore aan hoofsin gevoeg

Die hoofsin bevat die hoofgedagte en kan alleen staan.

Identifiseer saamgestelde sin:
1. Onderstreep gesegde
2. Omsirkel skakelwoord
3. Plaas bysin in hakies - begin by skakelwoord en eindig by gesegde/
komma)

Veelvoudige sinne

Het meer as een hoofsin wat elk ewe veel waarde het.
Elke hoofsin kan op sy eie staan.
Die twee sinne word verbind met 'n voegwoord.
Wanneer die hoofsinne apart geskryf word bly die woordorede dieselfde.




Taal Page 1

,Sinsbou vervolg
Monday, 16 November 2020 13:45

Bysinne

Byvoeglike bysin
Brei die onderwerp of voorwerp uit.

Volg na skakelwoorde soos:
- Wat
- Waarop
- Wie se
- Waarlangs

Bywoordelike bysin
Brei die gesegde meer uit.

Kry bywoordelike bysinne van:
- Tyd
- Plek
- Wyse

Volg na skakelwoorde soos:
- Sodat
- Tensy
- Terwyl
- Waar
- Mits

Bepalings

Bywoordelike bepaling
Het betrekking op die gesegde

Byvoeglike bepaling
Het betrekking op die onderwerp of voorwerp


Groot verskil tussen bysin en bepaling:
Bysin het 'n gesegde teenoor 'n Bepaling wat geen gesegde het nie.




Taal Page 2

, Sin vorme
Monday, 16 November 2020 15:30

Lydend en bedrywend

Praat in bedrywende vorm.

Indien onderwerp van sin aksie uitvoer - Bedrywende vorm
Indien voorwerp die aksie uitvoer - Lydende vorm

In lydende vorm ruil die onderwerp en die voorwerp posisies.

Onderwerp + Gesegde + Voorwerp


Dus Voorwerp + Onderwerp + Gesegde
In lydend staan gesegde aan die einde van die sin.

Ontkenning

Altyd dubbele ontkenning!
Bevele met "asseblief" en "tog" word moenie + nie
Posisie van die nie verander die betekenis van die sin.
Kort sinne het slegs een nie
Vraagsin/ Bevelsin moet in ontkenning steeds bevelsin/ vraagsin bly.

Sin Ontkenning
Iemand Niemand
Êrens Nêrens
Iets Niks
Alreeds Nog nie
Al iets Nog niks
Almal Niemand / nie almal
Alles Niks / nie alles
Nog Nie meer
Steeds Nie meer
Al ooit Nog nooit
Heeltemal Glad nie/ nie heeltemal
Óf en óf / Sowel as Nóg en nóg

Bv
'n Skelm sal 'n boete sowel as tronkstraf kry.
Die skelm sal nóg 'n boete nóg tronkstraf kry.





Taal Page 3

Reviews from verified buyers

Showing all 3 reviews
1 year ago

2 year ago

3 year ago

4,3

3 reviews

5
1
4
2
3
0
2
0
1
0
Trustworthy reviews on Stuvia

All reviews are made by real Stuvia users after verified purchases.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
StudyG33k
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
172
Member since
5 year
Number of followers
150
Documents
0
Last sold
1 month ago
StudyGeek

Satisfying your studying needs Instagram: @studyg33k

4,4

21 reviews

5
12
4
6
3
3
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions