100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Tegnologie opsommings Graad 8 Kwartaal 3 en 4

Rating
-
Sold
3
Pages
16
Uploaded on
17-11-2020
Written in
2020/2021

Hierdie opsommings sluit in: -Hefbome en koppelings - Ratstelsels - Reguittandratte - Berekening van meganiese voordeel -Stelseldiagramme - Elektriese stroombane -Impak van tegnologie en vooroordeel in tegnologie - Selle in n elektriese stroombaan: elektrochemiese selle - Selle in n elektriese stroombaan: fotovoltaiese selle - Genereer elektrisiteit vir die nasie -Sleutelwoorde

Show more Read less
Institution
8










Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Document information

Summarized whole book?
No
Which chapters are summarized?
Kwartaal 3 en 4
Uploaded on
November 17, 2020
Number of pages
16
Written in
2020/2021
Type
Summary

Content preview

Hefbome en koppelings
N hefboom is n eenvoudige meganisme wat bestaan uit n onbuigbare staaf wat om n vaste punt,
die fulcrum, spil
Jy kan n klein insetkrag op n hefboom toepas enn baie groter uitsetkrag genereer
By alle hefboomstelsels word n krag, wat n mag genoem word, aan die een kant van die hefboom
uitgeoefen om n las te beweeg
Die posisie van die mag, steunpunt en las bepaal die sort of klas hefboom
Elke klas hefboom het sy eie toepassing
Daar die drie hefboomklasse:
• Klas 1 hefbome
• Klas 2 hefbome
• Klas 3 hefbome
Klas 1 hefboom
Klas 1 hefbome is die eenvoudigste en algemeenste hefbome
By n klas 1 hefboom is die steunpunt tussen die mag en die las
Dit is die beste om klas 1 hefbome te gebruik wanneer jy probeer om n voorwerp op te lig
Stelsdiagram: M_____S_____L
Klas 1 hefbome kan gekoppel word
N sker is byvoorbeeld twee klas 1 hefbome wat by mekaar se draaipunt gekoppel is
In so n situasie word geen meganiese voordeel getrek wanneer hierdie sker gebruik word nie
Of n klas 1 hefboom n meganiese voordeel gee of nie, hang af van die posisie van die steunpunt
tussen die mag en die las
As die steunpunt nader aan die las is as aan die mag, kan n meganiese voordeel verkry word.
Klas 1 hefboom
Klas 2 hefbome het die steunpunt op die een punt en die mag op die ander punt
Die las is tussen die mag en die steunpunt
Stelseldiagram: M_____L_____S
N voorbeeld van hierdie soort hefboomstelsel is n kruiwa
N voorbeeld van gekoppelde klas 2 hefboom is n naelknipper
Wanneer n naelknipper gebruik word, is daar altyd meganiese voordeel van groter as 1

,Die simbool >1 beteken dat die uitsetkrag groterr is as die insetkrag
Dit beteken dat die persoon wat die hefboom druk, minder krag gebruik om die werk geddoen te
kry
N gekoppelde klas 2 hefboom word gevorm wanneer twee klas 2 hefbome by die steunpunt
geskakel of gekoppel word
Dit gee meganiese voordeel van: MV>1
Hoekom? Omdat die steunpunt vasgestel is by n punt waar die operateur minder mag benodig
om die taak te verrig
Klas 3 hefbome
Klas 3 hefbome se mag le tussen die las en die steunpunt
N enkel klas 3 hefboom gee nooit meganiese voordeel nie
Stelseldiagram: S_____M_____L
Jou voorarm is n voorbeeld van n klas 3 hefboom
Die elmboog is die steunpunt en jou hand en wat jy ook al vashou, is die las
Die mag is die krag van die spiere wat jou voorarm en jou hand lig
N voorbeeld van gekoppelde klas 3 hefboom is n haartangetjie gebruik word, is die mag tussen
die las en die steunpunt
Daar is meganiese voordeel van minder as 1
N gekoppelde klas 3 hefboom word gevorm wanneer twee klas 3 hefbome by die steunpunt
verbind word



Ratstelsels
Kragte laat dinge beweeg
Wanneer n krag aangewend word wat veroorsaak dat n voorwerp om n as roteer, word die krag n
wringkrag genoem
N rat bestaan uit twee wiele wat in teenoorgestelde rigtings roteer
Dit word teenrotasie genoem
Ratte dra draaibeweging oor
Die verskil tussen n rat en n katrol is dat ratte tande het
Die tande koppel direk met mekaar om te verhoed dat die wiele gly

, Ratte word in bykans alle masjiene in n werkwinkel of fabriek aangetref en tuis vorm hulle
dikwels n belangrike deel van meganiese toestelle



Reguittandratte
Reguittandratte of reguitratte is die eenvoudigste soort ratte
Dit bestaan uit n silinder of skyf met tande wat radiaal uitstaan
Die rand van elke tand is reguit
Die ratte word ewewydig aan diee rotasie-as opgestel
Wanneer reguittandratte van verskillende groottes met mekaar koppel, word die kleiner een die
kleinrat genoem en die groter een die wiel
Een rat word deur n motor gedraai
Dit word die dryfrat genoem
Soos die dryfrat draaai, koppel dit met die ander rat, wat ook begin draai
Die tweede rat word die gedrewe rat genoem
Reguittandratte is dikwels nie ewe groot nie
Een rat draai kloksgewys en dryf die ander rat in n antikloksgewyse rigting
Wanneer twee ratte van verskillende groottes, en dus ook met n onewe aantal tande gekoppel
word, word n meganiese voordeel verkry
Die kleiner rat sal vinniger draai as die groter rat
Alhoewel die groter rat stadiger draai, is die wringkrag in die verhouding groter
Dit is hoekom n meganiese voordeel verkry word: MV van < of >1
Twee ratte draai in dieselfde rigting en die tussenrat tussen die twee hoofratte word gebruik om
die twee belangrike ratte in dieselfde rigting te laat draai
Dit word gesinchroniseerde rotasie genoem
As iets gesinchroniseer is, beweeg dit in pas met iets anders
Die twee ratte weerskante van die tussenrat is gesinchroniseerd in hul beweging
Geskikte materiaal
Die funksie van die tussenrat is om die rotasie van die twee ander belangrike ratte te beinvloed
Die tussenrat is gewoonlik baie kleiner as die tweee ander ratte

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
LeerNou
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
80
Member since
5 year
Number of followers
57
Documents
35
Last sold
1 month ago
LeerNou!

Graad 8 opsommings

3,9

8 reviews

5
3
4
1
3
4
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions