WERKOPDRAG 6 2025
UNIQUE NO.
DUE DATE: 19 AUGUST 2025
, Afrikaanse Grammatika vir Eerste Addisionele Sprekers
Vraag 1: (10 punte)
Instruksie: Benoem die vetgedrukte woorde volgens hul woordsoort so volledig as
moontlik.
Paragraaf:
Pikkie is 1.1 Johan se bynaam. Hy is die 1.2 kortste van al die ouens 1.3 op die
hokkiespan. Moenie 1.4 dink dit het 1.5 hom gekeer nie. Pikkie was 1.6 een van
die beste 1.7 spelers gewees. Hy sal nooit 1.8 daardie dag 1.9 wat hy die wendoel
aangeteken het, 1.10 vergeet nie.
Antwoorde:
1.1 Johan – Eiennaam (selfstandige naamwoord – eiennaam)
1.2 kortste – Oortreffende trap van byvoeglike naamwoord
1.3 op – Voorsetsel
1.4 dink – Werkwoord – hoofwerkwoord, teenwoordige tyd
1.5 hom – Voornaamwoord – persoonlike voornaamwoord, derde persoon
enkelvoud, voorwerpvorm
1.6 een – Hooftelwoord – bepaalde, kardinaal
1.7 spelers – Selfstandige naamwoord – gemeennaam, meervoud
1.8 daardie – Aanwysende voornaamwoord (aanwysend, bepalend)
1.9 wat – Betreklike voornaamwoord
1.10 vergeet – Werkwoord – hoofwerkwoord, infinitiefvorm/tegenwoordige tyd (in
'n hulpwerkwoordkonstruksie)