100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Exam (elaborations)

AFK2604 Werkopdrag 3 (COMPLETE ANSWERS) Semester 2 2025 – DUE 14 August 2025; 100% correct solutions and explanations.

Rating
-
Sold
2
Pages
12
Grade
A+
Uploaded on
05-08-2025
Written in
2025/2026

AFK2604 Werkopdrag 3 (COMPLETE ANSWERS) Semester 2 2025 – DUE 14 August 2025; 100% correct solutions and explanations.Vraag 1 (5 punte) 1.1 Definieer die term “misdaad” met behulp van ’n sekondêre bron soos byvoorbeeld ’n woordeboek (die AFK2604-studiegids is nie in hierdie geval aanvaarbaar nie), en verduidelik waarom die idee van misdaad problematies kan wees in die konteks van ’n land soos Suid-Afrika. (3) 1.2 Gee die volledige bibliografiese inskrywing (volgens die Harvard-metode) vir die bron wat jy in vraag 1.1 gebruik het. Daar is addisionele riglyne oor die Harvard-bronverwysingsmetode op myModules beskikbaar. (2) Subtotaal: Vraag 1: [5] Vraag 2 (5 punte) Doen navorsing (voer ’n internetsoektog uit) om die onderstaande vrae te beantwoord: 2.1 Aan watter universiteit het Deon Meyer 'n meestersgraad in kreatiewe skryfkuns voltooi? (1) 2.2 Wat is die naam van sy studieleier? (1) 2.3 Watter een van Meyer se romans is as deel van dié meestersgraad geskryf? (1) 2.4 Wat is die titel van Meyer se MA-skripsie (die akademiese komponent van sy meestersgraad)? (1) 2.5 Die opsomming van Meyer se skripsie lui as volg. Vul slegs die ontbrekende woorde in: Die primêre doelstelling van hierdie werkstuk is dus om die __________ van die speur-/spanningsgenre op ’n praktiese manier te ondersoek en te analiseer – en na aanleiding daarvan ’n ewe pragmatiese, nuttige en breë AFK2604-25-Y __________ te ontwikkel wat van waarde kan wees vir (hopelik) leser en skrywer van dié genre. (Meyer 2005:3) (2 x ½ = 1) Subtotaal: Vraag 2: [5] Vraag 3 (10 punte) Lees die roman 13 uur deur Deon Meyer. 3.1 Skryf ’n refleksiewe opstel van ongeveer 750 woorde waarin jy jou indrukke van die roman weergee. Bespreek spesifiek die volgende aspekte:  Gee ’n kort opsomming van die verhaalgebeure (plot) in 13 uur (nie meer as 150 woorde nie). (4)  Met watter karakter in 13 uur identifiseer jy die sterkste, en waarom? Verwys na die karakter se optrede in die roman. (4)  Wat is volgens jou die mees spannende (suspenseful) toneel in 13 uur, en waarom? Gee die tersaaklike hoofstuknommer of bladsynommer. (4)  Wat is volgens jou die mees skokkende of ontstellende deel van 13 uur, en waarom? Gee ’n aanhaling uit die roman om jou antwoord te motiveer. (4)  Dink jy die gebeure in 13 uur is geloofwaardig? Waarom, of waarom nie? Gee spesifieke voorbeelde uit die roman om jou standpunt te staaf. (4) Die opstel moet taalversorg word en moet bestaan uit logiese paragrawe en volsinne. Subtotaal: Vraag 3: [20] Vraag 4 (15 punte) 4.1 Noem die ses stappe van die klassieke speurverhaal soos deur John G. Cawelti (1976) uiteengesit. (6 x ½ = 3) 4.2 Pas die ses stappe van die klassieke speurverhaal toe op die Adam Barnard-storielyn in 13 uur. Met ander woorde, bespreek die Adam Barnard-storielyn in 13 uur aan die hand van Cawelti se ses verhaalstappe. Verskaf genoegsame voorbeelde om jou antwoord toe te lig. (6 x 2 = 12) 4.3 Hoe wyk die Adam Barnard-storielyn in 13 uur van die klassieke speurver-haalpatroon af? Verduidelik met behulp van voorbeelde uit die roman. (5) Subtotaal: Vraag 4: [20] TOTAAL: [50]

Show more Read less









Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
August 5, 2025
Number of pages
12
Written in
2025/2026
Type
Exam (elaborations)
Contains
Questions & answers

Subjects

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
Academy360 University of south africa
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
1098
Member since
1 year
Number of followers
202
Documents
1201
Last sold
1 week ago
Academy360

On this page, you find all documents, package deals, and flashcards offered by seller Academy360.

3,9

171 reviews

5
88
4
28
3
28
2
7
1
20

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions