100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4,6 TrustPilot
logo-home
Exam (elaborations)

Graad 7 Wiskunde (WISK) September Vraestel en Memo - 2025

Rating
-
Sold
-
Pages
15
Grade
A+
Uploaded on
05-08-2025
Written in
2025/2026

Graad 7 Wiskunde September Vraestel Totaal:  40 punte. Inhoud: 2D-Vorms en Ruimte (Meetkunde) Transformasies van 2D-vorms Meting van Hoeke Eienskappe van Lyne en Hoeke Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. ALI CON

Show more Read less
Institution
7th Grade









Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Document information

Uploaded on
August 5, 2025
Number of pages
15
Written in
2025/2026
Type
Exam (elaborations)
Contains
Questions & answers

Content preview

Datum: Kwartaal 3 2025
Tyd: 1 uur
Punte: 40
Graad: 7
Vak: Wiskunde
Vraestel: Formele assessering: Toets


Naam en Van:


Algemene instruksies vir die skryf van toetse

1. Gaan vinnig deur jou hele vraestel.
2. Lees ‘n vraag 2x deur voor jy daarmee begin.
3. Maak seker jy antwoord alle vrae.
4. Skryf netjies en leesbaar.
5 As jy te veel sukkel met ‘n vraag, beweeg aan na die volgende vraag en kom terug nadat alle ander
vrae beantwoord is.
6. Vir langer vrae, maak seker jy beplan jou antwoord voordat jy begin skryf.
7. Vir enige antwoord langer as 1-2 woorde, skryf altyd in volsinne.
8. Maak seker elke punt verwys terug na die sentrale vraag.
9. Gebruik die korrekte grammatika, spelling en leestekens na die beste van jou vermoë.
10. As jy ‘n fout maak, trek dit duidelik dood met ‘n enkel, netjiese lyn en skryf die korrekte antwoord
neer.
11. Nommer die antwoorde korrek volgens die numering stelsel in hierdie vraestel.
12. Stel jou antwoorde korrek voor volgens die instruksies van elke vraag.


Baie sterkte met jou eksamen!




Bl: 1/8 www.summariessa.co.za Opsteller: ALI VON
Graad: 7 Vak: Wiskunde Datum: SEPT 2025

, Vraag 1 [5]

Meervoudige keusevrae: Omkring die letter van die korrekte antwoord.


1.1 ‘n Vierhoek waarvan al 4 sye ewe lank is, word ‘n … genoem. (1)

A. reghoek
B. ruit
C. vlieër
D. parallelogram


1.2 Die omtrek van ‘n reëlmatige pentagoon waarvan een sy 3 cm is … (1)

A. 15 cm
B. 3 cm
C. 12 cm
D. 18 cm

1.3 ‘n Gedeelte van ‘n lyn met ‘n beginpunt en oneindig strek in een rigting. (1)

A. Straal
B. Lyn
C. Lyn segment
D. Parallele lyn

1.4 Watter een van die volgende lyne het beide parallele en loodregte lyne? (1)

A.
M
B.
A
C.
T
D.
H




Bl: 2/8 www.summariessa.co.za Opsteller: ALI VON
Graad: 7 Vak: Wiskunde Datum: SEPT 2025

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA Summaries SA
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
552
Member since
2 year
Number of followers
193
Documents
697
Last sold
1 day ago

4,4

67 reviews

5
44
4
12
3
8
2
3
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions