Afrikaans
Skreeu
20/07/2020
● Jaco Jacobs
● Net.
● Een.
● Trappie - tipografie
● Op.
● ‘n
● Slag. (just one step at a time) -climbing up the cell phone tower
● "Geld. Dis mos al waaraan daardie predikant en sy gemeente deesdae dink.”
(Money. That's all that the pastor and his congregation are thinking about these
days.)
● Voor haar ma het die pastoor en sy mense deurmekaar geraak het. (before her
mom got involved with the pastor and his people - became religious)
● Die bidure drie keer per week vir ure aaneen. (The prayer times three times a week
for hours on end.) - die ma is ou obsessief oor die kerk
● Al die reëls oor kos en klere en hoe jy jou mag dra. (All the rules about food and
clothing and how you may wear.)
● Dit was juffrou Rademan se voorstel dat sy Herman met sy Afrikaans help. (It was
Miss Rademan's suggestion that she help Herman with his Afrikaans) "Herman, hoor
by Esta of jy haar notas kan kopieër," het die onderwyseres mordeloos gesê. "Op
hierdie trant gaan net 'n wonderwerk jou deur die eksamen kry." ("Herman, ask
from Esta if you can copy her notes," the teacher is fed up. "In this vein, only a
miracle will get you through the exam.")
● Delani en haar pelle, Sy by sover moontlik uit hulle pad. Sy het eenkeer 'n program
oor hiënas gesien, voor die pastoor gesê het TV is sonde. Hienas kan die swakste
diere in ‘n trop uitsnuffel en hulle aanval. (Delani and her pals are bullies. She once
saw a program about hyenas, before the pastor said TV was sin. Hyenas can sniff
1