Hoofstuk 1
➢ Barries wil sy pa met rottegif vergiftig.
o Hy wil hom net baie siek maak.
o Want Barries se pa het hom geslaan toe hy ń kind was.
▪ Lizette dink sy plan is mal.
➢ Barries is ryk
o Luukse woonstel
o Mercedes
o Gibson Kitaar
➢ Lizette weier om seks te hê omdat Barries nie ń kondoom het nie.
➢ Barries is jaloers op Theo = Hy wil slaap met meisies soos Lizette en sy ma.
➢ Barries se punte het laer geword – en doen nie goed met sport nie.
➢ Barries dink dagga is gesond.
o Het medisinale einskappe.
o Wettig.
➢ Barries se ma dink dat Theo en Floris ń slegte invloed is.
➢ Soos hy aan die anger kant van reeling staan dink hy “Gaan God kom as ek hom
roep”
➢ Barries se ma het ń interdik (interdict) teen sy pa maar:
o Sy het jammer vir Paul gevoel
➢ Paul wil nou Barries leer ken omdat hy sleg voel oor hoe hy hom mishandel het toe
hy klein was.
➢ Barries se ma sê dat hy nugter (sober) tuis moet kom.
o Barries belowe niks nie.
➢ Barries se ma het daardie nag besef dat Barries te veel vir haar is en dat hy moet
help kry.
➢ $$$ Barries koop:
o Kondome
o Chlorettes
o Dagga (Dwelms)
o Suiglekkers.
➢ Barries sê vir Lizette
o “Ek het ultra thins gaan koop”
▪ Hy wil seks met haar he.
➢ Barries = gelukkug
o As sy pa krul en sweet van pyn.
Hoofstuk 2
➢ Barries en sy vriende is te jonk om by die klub in te kom.
o Lizette praat met die uitsmyter.
o Uitsmyter waarsku hulle dat as hulle iets verkeerd doen is hulle uit.
➢ Barries en sy vriende rook dagga in die klub
o Toe stamp hy ń man met sy kop. (head butt)
➢ Sy vriende wil huis toe gaan maar Barries wil nog later bly omdat dit sy verjaarsdag
is.
➢ Barries oortuig sy vriende met dwelms wat deur Butcher gekoop is.
o MDMA, Durban poison, Ecstacy.
➢ Theo is bedwelmed:
, o Sukkel om die motor op die pad te hou.
➢ Hulle is in ń motor ongeluk en Barries word wakker met n flitslug en sirenes.
o Hulle het die verkeersman raak gery.
Hoofstuk 3
➢ Barries is in die hospitaal
o Moeilikheid:
▪ Hulle het n verkeersman raak gery
➢ Barries is bekommerd oor sy Afrikaans eksamen
o Die skool sal sy jaar punt gebruik
➢ Barries was die hele naweek buwesteloos.
o Hy het te veel dwelms en drank gehad en die dwelms was vergiftig.
➢ Verkeersman:
o Amper alles is gebreek en hy is in die ICU (Intensiewe sorg).
➢ Die poliesieman het Barries teen die kop geslaan.
o Barries praat oor hierdie “aanranding”
o Wil die poliesiseman dagvaar.
➢ Barries kyk in die spieel en herken nie homself nie
o Hy het n bleek gesig
o Donker kringe onder sy rooi oë
➢ Hulle wil Barries in hegtenis neem:
o Dwelms
o Saakbeskadeging (toilet deur by Rainbow Delight)
o Aanranding (man met kop gestamp)
➢ Poliesie bewys:
o Hulle het n sak met MDMA gevind
➢ Schreuder kry jammer vir Barries
o Hy is jonk
o Hy lyk siek
o Schollies gaan hom aanrand en seer maak
o Hy kan wys waar die verskaffer is
o Hy kan teen Theo getuig
o Miskien kan hulle Barries se pa betrek (Seeplaas > tronk)
➢ Klein = Lizette se familie
➢ De Kock = Theo en Floris se familie
➢ Paul = Naby Cape St Francis
➢ Mfeka >> kinders het geen respek nie
o Respek vir hulself
o Wil nie goeie werk kry nie
o Lieg, steel, rook en dood maak
➢ Mfeka = man in Oos Kaap geword
o Barries moet 6 weke by Paul bly
o Ophou dwelms te gebryk
o Hy moet ook wys waar sy verskaffers is
➢ Barries bots nou met Mfeka
➢ Barries kan niks van die aand onthou nie.
Hoofstuk 4
➢ Theo se pa = Charles de kock.
o Barries dink hy wil hom beskerm.
➢ Barries neem sy ma se mercedes om sy vriende te sien
o Floris het vir Barries gesê dat hulle teen hom gaan getuig (testify)