Dawie de Jager
,1. Ek wil my tyd vat hierdie keer
2. ek moet my tyd vat hierdie keer
3. want die haastigheid in my
4. het my al veels te veel keer
5. ondergekry
6. my ondergekry.
, 7. Ek wil my tyd vat hierdie keer
8. ek moet my tyd vat hierdie keer.
9. Ek sien die blou in jou deur die bietjie in jou oë.
10. Ek weet daar is dinge wat jou ook nog pla
11. dinge wat jou terughou.
12. Kom wys my wie jy is en wie jy graag wil wees.
13. Kom wees net jy, kom wees net jy.