JOHANN DE LANGE
,1 Bome skryf teen die blou
2 kreukellose lug dinge
3 wat niemand verstaan nie.
4 Houtkappers kom met byle
5 en vel die bome.
6 Meulens saag en maal
7 en pulp en plet die hout.
8 Stil is die bome;
9 stil, net tot hy kletterend
10 met sy tikmasjien
11 uit selfs die fynste grein
12 die hele gamma van woord
13 en pyn ring op ring
14 deur hierdie oggend laat dein.
, Waaroor gaan die gedig?
What is the poem about?
The gedig beskryf in die 1ste strofe hoe houtkappers ‘n boom afkap
en papier daarvan maak.
Strofe 2 fokus op ‘n skrywer wat paper gebruik om ‘n nuwe teks te
skep.
In stanza one the poem describes how the trees are “writing” in the
sky (the image of the trees blowing in the wind). Then the trees get
cut down and becomes permanently silent. The trees are made into
pulp and eventually paper.
Stanza 2 describes how a writer uses this exact paper to write and
create a new text on the paper – giving the paper a second “life” – a
true “palimpsest”
, TITEL
“Palimpsestos” is ʼn Griekse
woord en die letterlike betekenis
is: iets wat skoon gevryf is.
Palimpses is ‘n antieke
perkamentrol (parchment scroll)
wat meer as een keer gebruik
kan word.
, Trees write against the blue (the trees are blowing in the sky giving the image
of a pen writing in the sky)
1 Bome skryf teen dielug/hemel
blou
Personifikasie: Soos die takke van die bome waai, lyk dit
of die bome penne is wat in die lug skryf
uncreased sky (no clouds)
2 kreukellose lug dinge
Daar is geen wolke nie.
nobody understands
3 wat niemand verstaan nie.
Woodcutters arrive with axes
4 Houtkappers kom met byle.
Hulle kap (cut down) die bome af. Dit is ‘n stadige, pynlike proses.