100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Afrikaans First Additional Language – Krisis – Volledige Sonnetbespreking met Vrae en Antwoorde (Graad 12, 2025) – Temas van Emosie teenoor Rede

Rating
-
Sold
-
Pages
9
Uploaded on
01-07-2025
Written in
2024/2025

Hierdie dokument bied ’n volledige ontleding van die gedig Krisis, ’n Italiaanse sonnet oor die konflik tussen die hart (emosie) en die verstand (rede). Dit sluit ’n strofe-vir-strofe-analise in met aandag aan beeldspraak, stylfigure en die progressie van emosionele konflik. Die dokument bevat ook vrae en antwoorde, ideaal vir eksamenvoorbereiding in Graad 12 Afrikaans Huistaal.

Show more Read less









Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
July 1, 2025
Number of pages
9
Written in
2024/2025
Type
Summary

Content preview

Krisis

, Reël 1
1. Dis hier wat ons twee skei - jy, Hart, en ek, “Ons” = hart en die hoof/verstand (head/mind).
2. albei tot afskeid so onvoorbereid. Die “ek” = die hoof/verstand.
3. Die weg was lie ik waarlangs jy gelei’t Die besluit om te skei is eensydig (one sided).
Hart word genoem i.p.v. emosies.
Hart is emosioneel; Hoof/verstand is logies (logical).

“Hier” - nou, ’n de nitiewe besluit.

“skei” - wys na die einde van die verhouding tussen
spreker (Hoof) en Hart.

Die funksie van die aandagstreep (dash), dui aan dat
daar meer inligting volg oor wie die “ons” is wat
skei.

Die gebruik van die kommas (parantese) dui op die
verskillende persone in die gedig naamlik “jy” (die
hart) en “ek” (die hoof/verstand). Dit beklemtoon die
persone ter sprake (people involved).

Ironies: die Hart kan nie van die Hoof/verstand
geskei word nie.

Personi kasie: reël 1, die hart en die verstand word
menslike eienskappe gegee - hulle is in ’n
verhouding (relationship) en moet skei. “Hart” en
“Hoof” (verstand - mind) word met ’n hoo etter
geskryf. Dit is dus ’n eienaam (proper noun).

Reël 2
“Albei” bedoel dat hulle altwee nie voorberied is om
te afskeid (neither are prepared to part ways/say
goodbye). Die punt aan die einde van die reël dui
daarop dat die besluit naal is (the decision is nal).

Assonansie: ei-klank. Beklemtoon die versreël en
dat die afskeid skielik gebeur het (split happened
suddenly), maar die spreker is seker in haar besluit.

Assonansie: a-klank. Beklemtoon die versreël en dat
die afskeid skielik gebeur het (split happened
suddenly), maar die spreker is seker in haar besluit.

Binnerym: “afskeid” en “onvoorbereid”.

Reël 3
“weg” - lewenspad (life’s path). Sy sê hier dat die
Hart haar na mooi plekke geneem het - goeie
herinneringe, nie alles was sleg nie.

“gelei” is in die verlede tyd en wys dat die Hart in
beheer van die verstand was (the heart was in
control of the mind, but not anymore).

Alliterasie: w-klank. Gee ’n sangerige toon aan die
gedig

Elisie: “gelei’t” moet “gelei het” wees, gebruik ter
wille van die rympatroon en ritme.





fi fi fl fi fl fi
R50,00
Get access to the full document:

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached

Get to know the seller
Seller avatar
AceMatric

Document also available in package deal

Thumbnail
Package deal
Afrikaans Poësie-Analise Bundel – Die Hardloper, Haar Uitvaart, Krisis & Sproeireën – Volledige Analises en Eksamenhulp (Graad 12, 2025)
-
4 2025
R 200,00 More info

Get to know the seller

Seller avatar
AceMatric
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
0
Member since
2 year
Number of followers
0
Documents
4
Last sold
-

0,0

0 reviews

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions