100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Afrikaans First Additional Language – Die Hardloper – Volledige Analise met Vrae en Antwoorde (Graad 12, 2025) – Eksamenvoorbereiding

Rating
-
Sold
-
Pages
8
Uploaded on
01-07-2025
Written in
2024/2025

Hierdie dokument bied ’n volledige ontleding van die gedig Die Hardloper, insluitend temas, toon, stemming, en beeldspraak. Dit sluit ook ’n diepgaande bespreking van elke strofe, belangrike stilistiese aspekte soos alliterasie en enjambement, sowel as ’n reeks vrae en antwoorde vir eksamenvoorbereiding. Ideaal vir Graad 12-leerders wat Afrikaans Huistaal of Eerste Addisionele Taal neem en hul poësie-analisevaardighede wil verbeter.

Show more Read less









Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
July 1, 2025
Number of pages
8
Written in
2024/2025
Type
Summary

Content preview

Die Hardloper




Uiterlike bou: 20 re ls, 5 strofes, al vyf is kwatryne met vier re ls elk, kruisrym alle strofes.
Die kruisrym beklemtoon dat ons almal met die gedagte van doodgaan worstel
(battle), want ons paaie gaan uitendelik daarmee kruis (cross paths with death).

Spreker: Derdepersoonspreker

Tema: Letterlik - hardloper wat aan ’n wedloop deelneem.
Figuurlik - wedloop teen die dood. Die dood sal uitendelik oorwin.

Boodskap: Mens is ster ik (mortal).

Toon: Die hardloper is eers opgewonde oor die wedloop, later word hy minder positef
omdat hy besef daar is ’n “ongesiene makker” wat in sy nek blaas en ook graag
die wedloop wil wen.

Stemming: Spanning




ë fl ë

, Die hardloper Titel: “Die” lidwoord verwys na ’n spesi eke atleet.
Hy kompeteer in ’n wedloop teen ander atlete.



1. Met wilde maar met suiwer hart Reël 1: die hardloper is opgewonde oor die
2. het hy die woeste wedren fel begin, kompetisie. Sy hart is “suiwer” (pure), want hy weet
3. en elke myl met rappe voet getart, hy kan wen, hy het hard geoefen en is reg om te
4. hy sou die vlugste lopers nog oorwin. wen.

Enjambement: reël 1 & 2

Reël 2: dit gaan nie ’n maklike wedloop wees nie
(woeste wedloop), daarom gaan hy die wedloop
voluit (fel) hardloop. Die wedloop word met die felle
( erce competition) kompetisie van ’n motor wedren
(a motor race) vergelyk.

Alliterasie: w-klank. Dit beklemtoon die wedloop
gaan moeilik wees. Die aanslae (attacks) van die
lewe sal ook moeilik wees.

Reël 3: “myl” wys dat dit ’n langafstand-wedloop is
(long distance race). Wedloop word vergelyk met a
motorwedren, daarom gebruik die digter die word
myl. Hierdie wedloop vind om ’n baan plaas. Die
atleet is selfversekerd/arrogant - sê hy “getart”
(taunts) die myle. Dit word guurlik gebruik.

Alliterasie: m-klank.

Reël 4: Die hardloper glo in homself en weet hy is
die vinnigste atleet. Hy is selfversekerd. Hier is hy
nog besig om die ander goeie atlete in te haal
(catch up with them), “sou nog” wys op die
toekoms (future). Loper is kort vir hardlopers.




Opsomming van strofe 1:

In die eerste strofe beskryf die spreker die positiwiteit waarmee die hardloper die wedloop aanpak.
(positivity with which the runner approaches the race).




fi

fi fi
R50,00
Get access to the full document:

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached

Get to know the seller
Seller avatar
AceMatric

Document also available in package deal

Thumbnail
Package deal
Afrikaans Poësie-Analise Bundel – Die Hardloper, Haar Uitvaart, Krisis & Sproeireën – Volledige Analises en Eksamenhulp (Graad 12, 2025)
-
4 2025
R 200,00 More info

Get to know the seller

Seller avatar
AceMatric
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
0
Member since
2 year
Number of followers
0
Documents
4
Last sold
-

0,0

0 reviews

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions