100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Answers

ASEM SET BOOK EXAM STYLE QUESTIONS

Rating
4,5
(11)
Sold
32
Pages
81
Uploaded on
05-10-2020
Written in
2020/2021

These ASEM revision questions are IEB paper 2 style questions with answers. These notes were made by four 85% students in 2020 and have been checked by multiple teachers. Theese notes have been created with reference to the: Asem Study Guide 5259.

Show more Read less











Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
October 5, 2020
Number of pages
81
Written in
2020/2021
Type
Answers
Person
Unknown

Content preview

Hersiening
a.) Verlede Vrae
Vraestel 1

1. Wat is die naam van die hoofkarakter?
Barries Barnard

2. Noem die name van sy 2 beste vriende en sy meisie.
Floris en Theo de Kock en Lizette Kleyn

3. In watter voorstad van Johannesburg woon hulle?
Houghton

4. Waarom wil hy vir sy pa rotgif ingee?
Sy pa het te veel gedrink toe hy klein was en hom dan geslaan. Nou is daar ‘n
interdik teen sy pa en Barries het hom 12 jaar laas gesien.

5. Wat gee Barries se ma vir hom om sy verjaarsdag te vier EN wat doen hy
later met die geld?
“’n paar bloues” (seker R100 note). Hy koop dwelms.

6. Watter 3 goed koop hy voor hulle die aand uitgaan?
Kondome, kougoed, lekkergoed

7. Hy en sy vriende kuier by Gold Miners delight. Waarom word hulle uitgegooi?
Hulle rook dagga, ‘n man vat aan Lizette se boud en Barries stamp hom met sy kop
tussen sy oë dat hy op die vloer bly lê.

8. By wie koop Barries nog dwelms? Wat koop hy alles?
By Butcher. Hy koop ecstasy en dagga

9. Wat gebeur oppad huis toe met hulle?
Hulle het oor ‘n verkeersman vasgery.

10. Waarom het Barries in die hospitaal beland?
Barries het waarskynlik te veel dwelms gebruik, of die dwelms wat Butcher aan hulle
verkoop het was vergiftig/van swak kwaliteit.

,11. Wat is die name van die twee polisielede wat sy saak hanteer.
Sersant Nico Schreuder en Kaptein Mfeka

12. Barries is te jonk om tronk toe te gaan, wat stel hulle voor as straf vir hom?
Hulle stel voor dat hy in die Oos-Kaap by sy pa op Seeplaas gaan bly.

13. Watter bewysstukke het hulle teen hom?
Hulle het dagga in sy broeksakke gevind.

14. Waarom help sy vriende hom nie?
Die De Kock broers se pa, Charles de Kock, het ‘n plan uitgewerk dat sy seuns sal
getuig dat Barries die dwelms aan hulle verskaf het.

15. Waar is Barries se pa?
Seeplaas in die Oos-Kaap, naby Humansdorp.

16. Wat doen Kaptein Mfeka met Barries as ‘n skoktegniek?
Hy neem hom in die hospitaal na die beseerde verkeersman wat bewusteloos is.

17. Noem 3 verkeerde plekke waarheen Barries hulle neem as hulle wil weet wie
sy verskaffer is.
Bloemiste, Petroljoggie, man in ‘n rolstoel

18. Tot watter insig kom Barries oor Butcher wat hulle verskaffer is?
Dat die dwelms wat hulle by hom gekoop het, vuil is of van swak kwalitiet.

19. Wat is Barries se enigste passies in die lewe?
Musiek en om sy kitaar te speel.

20. Wat is die enigste rede dat Barries instem om na sy pa toe te gaan?
Hy wil sy pa rotgif ingee.

,Vraag 1:

Lees die volgende uittreksels deur en beantwoord die vrae wat daarop volg.

Wat sal hom gelukkig maak? Wanneer Paul Barnard krul en sweet van onophoudelike
pyn, soos ‘n mishandelde donkie in die nag soebat wanneer hy om vergifnis smeek.
Wanneer hy vir daai man in sy gesig kan sê: “Chill, jy is van nou af niks meer van my nie.
Jy was nog nooit.” P. 18

1.1 Wie praat hier? (1)
Barries Barnard

1.2 Wie is Paul Barnard? (1)
Barries se pa

1.3 Wat wil die spreker doen sodat Paul Barnard moet krul van die pyn? (1)
Hy wil vir hom Rotgif gee.

1.4 Hoekom wil die spreker hê Paul Barnard moet krul van die pyn? (1)
Toe hy klein was het sy pa gedrink en hom dan geslaan.

1.5 Die spreker sê Paul Barnard was nog nooit iets van hom nie. Wat bedoel hy met hierdie
woorde? (1)
Sy pa was nooit daar toe hy groot geword hert nie en Barries sien hom nie as ‘n pa nie.

1.6 Waar woon Paul Barnard? (1)
Seeplaas in die Oos-Kaap naby Humansdorp.

‘n Harde hou klap teen die kant van sy kop. ‘n Klomp vlammetjies flikker in sy oë. Sy
bene waggel tot eers sy knieë en dan sy gesig die sypaadjie tref. P27

1.7 Wie klap vir Barries dat vlammetjies in sy oë flikker en sy bene waggel? (1)
Kaptein Mfeka

1.8 Waar was Barries en sy vriende vroeër daardie aand? Noem die naam van die nagklub
waar hulle was. (1)
Gold Miners Delight in Houghton.

1.9 Hoekom het Barries en sy vriende daardie aand uitgegaan? Wat was die spesiale
geleentheid? (1)
Barries het verjaar.

, 1.10 Hoekom word hy en sy vriende by die nagklub uitgegooi? (1)
Iemand vat aan Lizette se boud, Barries kap die man met sy kop en Jumbo Kruger gooi
hulle uit.

1.11 Op pad huis toe vra Barries sy vriend, Theo, om hom na Butcher toe te vat. Wie is
Butcher? (1)
Bucher is ‘n dwelmverskaffer.

1.12 Wat gebeur met Barries en sy vriende op pad huis toe? (1)
Hulle tref ‘n verkeersman.

“En dan sluit ek jou toe en dan begin jou hel. Die besluit is nou joune.” Hy stamp die
boeie teen sy eie bors. “Ek is ‘n polisieman. Ek is nie jou papa of jou mama of jou tjomma
nie. Ek is die gereg. En jy bots nou met die gereg.” P. 36

1.13 Wat is die naam van die polisieman wat sê hy is die gereg? (1)
Kaptein Mfeka. Die gereg is om mense soos Barries van die straat af te haal.

1.14 Hoekom kan Barries tronk toe gaan? (1)
Hy het ‘n man met die kop geslaan, dwelms aan sy vriende verskaf, hulle het in ‘n ongeluk in ‘b
verkeersman vasgery.

1.15 Op watter voorwaarde (condition) is die man van die gereg bereid om Barries nie tronk toe
te stuur nie? (1)
Hy moet vir 6 weke na sy pa toe gaan.




[15]
R100,00
Get access to the full document:
Purchased by 32 students

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached


Document also available in package deal

Thumbnail
Package deal
ASEM IEB PAPER 2 NOTES
5,0
(1)
19 2 2020
R 350,00 More info

Reviews from verified buyers

Showing 7 of 11 reviews
3 year ago

3 year ago

3 year ago

3 year ago

4 year ago

4 year ago

4 year ago

4,5

11 reviews

5
8
4
1
3
1
2
1
1
0
Trustworthy reviews on Stuvia

All reviews are made by real Stuvia users after verified purchases.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
aliyaswart1
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
93
Member since
5 year
Number of followers
81
Documents
0
Last sold
6 months ago

4,5

19 reviews

5
13
4
3
3
2
2
1
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions