100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary IEB GRAAD 12 AFRIKAANS FAL GEDIGTE

Rating
4,5
(2)
Sold
29
Pages
59
Uploaded on
05-10-2020
Written in
2020/2021

These poetry notes contain a line by line analysis of every poem for Grade 12 IEB sylabus. In addition, there are questions after each poem, as well as answers for those questions. These were taken from preliminary and final examinations. These notes were prepared by four 85% or higher matric students and have been checked by teachers. These notes are well organized, thorough, and easy to study from!

Show more Read less











Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
October 5, 2020
Number of pages
59
Written in
2020/2021
Type
Summary

Content preview

Touloper- Fanie Viljoen
Boodskap: Kinders ly onder slegte verhoudings tuis/ druk op kinders tuis is soms te veel.

● Die gedig is ‘n metafoor vir die LEWE. Die spreker is in ‘n konfliksituasie en moet maniere
vind om konflik in sy lewe te hanteer.
● Spreker vergelyk sy daaglikse stryd om in ‘n ongelukkige huis te oorleef, met ‘n moeilike
balanseertoertjie op ‘n tou ver bo die grond.
● Vrye vers- die spreker wil vry wees. (geen hoofletters/ leestekens nie)
● Baie enjambement = soos die lang tou waarop die seun loop.
● Die gedig bestaan uit een lang strofe van 21 reëls: Dit dui op die ouderdom 21 wanneer ‘n
jong mens volwasse is.
● Die tou is een lang stuk, soos die lewe wat ‘n proses is.
● TEMA: ​Letterlik-​ iemand want loop op n tou (soos in die sirkus).
​Figuurlik​ = tieners wat hulle probleme en lewens moet balanseer.


GEDIG
1. die storms woed weer in ons huis vandag
2. maar vol durf klim ek op die tou
3. voetjie vir voetjie skuifel ek voerentoe
4. verby by verwyt-winde van
5. het jy al weer
6. ek het mos gesë
7. wat het jy gedoen
8. Gekwelde o​ë​ kyk vir my van doer onder
9. ver verwyder van my kollig-balanseertruk
10. my web tou tussen
11. mure en deurhandvatsals
12. familiefoto’s en almanakke
13. blitsende tv-beelde en internetkonneksies
14. tot by die tuinhek
15. ek is hoof bo die grond
16. weg van alles belhalwe die wind
17. maar ek dink nie daaraan nie
18. ek hou my oog op die tou
19. ek balanseer my lewe
20. en voet vir voet skuif ek voerentoe
21. deur die storm

, ANALISE


1 die ​storms​ ​w​oed ​w​eer​ in ons storms- figuurlik, verwys na die konflik en
huis ​v​andag bakleiery. Metafoor vir sy probleme.
Weer- dit is nie die eerste keer
Alliterasie

2 maar vol durf klim ek op die ​tou Inversie- Dit beklemtoon hoe dapper die tiener is
en hoe hy die konflik in sy lewe hanteer.
Tou is figuurlik vir lewe- Die lewe is moelik en jy
moet balans vind.
Durf -moed -dapper

3 v​oetjie​ ​v​ir ​v​oetjie skuifel ek Verkleiningsvorm- verwys hoe versigtig hy
v​oerentoe vorentoe beweeg.
Alliterasie- klank dui op woede

4 v​erby by ​v​erwyt-​w​inde ​v​an Metafoor- ouers is in die winde: Ouers verwyt
mekaar. Ouers se verwyt is soos winde wat net
aanhou waai.
Skuldspel tussen hom en sy ouers.
Alliterasie

5,6 het jy al weer Hierdie drie lyne is die spreker se ouers se
and 7 ek het mos gese woorde. Ons weet hierdie van die skuinsgedrukte
wat het jy gedoen woorde.

8 Gekwelde​ o​ë​ kyk vir my van Bekommernis- Hulle weet dat dit maak hom seer,
doer onder maar doen niks daaraan nie.
Gekwelde - bekommerde

9 v​er ​v​erwyder ​v​an my Kollig- Die fokus is op hom en hy probeer om te
kollig-balanseertruk balanseer.
Alliterasie

10 my ​web​ tou tussen Web is ‘n werkwoord in hierdie sin. Hy beweeg
soos ‘n spinnekop wat ‘n web spin. Die situasie is
delikaat (soos ‘n spinnekopweb) maar ook
gevaarlik as hy nie iets doen om daaruit weg te
kom nie. Hy is vasgevang

11 mure en deurhandvatsals Tussen mure en deure vasgevang.
Loop in die huis, dit is die realitiet van wat sy sien.

12 familiefoto’s​ en ​almanakke Familiesfoto’s was voorheen ‘n gelukkige gesin en
‘n simbool van gelukkiger tye.

, Almenakke is ‘n simbool van die tyd

13 blitsende tv-beelde en Hulle praat nie. Hulle is nie verbind nie.
internetkonneksies

14 tot by die tuinhek Klein hekkie, agter hom los
Tuinhek - simbool van sy vryheid

16 w​eg ​v​an alles behal​w​e die w
​ ​ind Daar is altyd iets moeilik
Verandering van lyn 4 (winde vs wind)
Alliterasie

20 en ​v​oet ​v​ir ​v​oet skuif ek Verandering van lyn 3, die spreker het meer
v​oerentoe selfvertroue.
Beweeg met meer gemak (skuifel vs skuif)
Alliterasie

21 deur die storm Verandering van lyn 3 (storms vs storm)
Storms en winde- simbool van swak
menseverhoudings

, VRAE

1.) Waarna verwys die storms in reël 1? ( 1 )
Dit verwys na ouers wat die heeltyd met mekaar baklei.

2.) Sê of die volgende stelling WAAR of ONWAAR is.

Dit is die eerste keer dat hierdie "storms" in die huisgesin woed. ( 1 )
Onwaar
Haal een woord uit die gedig aan om jou antwoord in Vraag 6.2.1 te motiveer ( 1 ).
“weer”

3.) Kies die korrekte antwoord. Skryf slegs die vraagnommer en letter neer. "ver verwyder
van my kollig-balanseertruuk" (reël 9) bevat 'n voorbeeld van ... ( 1 )

A​ vergelyking.

B​ alliterasie.

C​ metafoor.

D​ assonansie.

B- alliterasie

4.) Wat is die konnotasie van die woord "kollig-balanseertruk" soos dit in reël 9 gebruik
word? ( 2 )

Die "kollig" dui aan dat die spreker die heeltyd aanskou word. Die feit dat die spreker
alles moet "balanseer" dui ook aan dat dit moeilik is. Om aandag te trek dat die ouers sien
hoe dit hom affekteer.

5.) Wat is die touloper se bestemming terwyl hy/sy op die tou loop? Gee 'n enkele woord uit
die gedig. (1 )

Tuinhek

6.) Wat simboliseer hierdie bestemming (Vraag 6) vir die touloper? ( 1 )

Dit simboliseer die spreker se vryheid.

7.) Identifiseer die beeldspraak in reël 4 en haal die gepaste frase / woorde aan om jou
antwoord te motiveer. ( 1 )

Alitterasie- “​v​erby die ​v​erwyt-winde ​v​an”

Reviews from verified buyers

Showing all 2 reviews
4 year ago

5 year ago

4,5

2 reviews

5
1
4
1
3
0
2
0
1
0
Trustworthy reviews on Stuvia

All reviews are made by real Stuvia users after verified purchases.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
aliyaswart1
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
93
Member since
5 year
Number of followers
81
Documents
0
Last sold
6 months ago

4,5

19 reviews

5
13
4
3
3
2
2
1
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions