Marinus Bossert
Direkte en Indirekte rede
Deur Marinus Bossert
Direkte rede lyk so:
1. Josef se: "Ek gaan vanmiddag sokker speel."
2. Joseph vra: "Kan ek vanmiddag sokker speel?"
3. Bennie antwoord: "Ja, jy kan gaan sokker speel."
Indirekte rede lyk so:
1. Joseph se dat hy daardie middag sokker gaan speel.
2. Joseph vra of hy daardie middag sokker kan speel.
3. Bennie antwoord dat hy sokker kan gaan speel.
Elemente wat verander
1. Punktuasie verander
2. Voornaamwoorde verander
Direkte rede Indirekte rede
ek hy of sy
jy Hy of sy
myne Syne of hare
joune Syne of hare
ons hulle
julle hulle
Ons s'n Hulle s'n
Julle s'n Hulle s'n
3. In teenwoordige tyd, verander bywoorde van tyd en plek nie
4. In verlede tyd, verander bywoorde van tyd en plek.
Direkte rede Indirekte rede
Bywoorde van tyd
nou toe
gister Die vorige dag
eergister Twee dae tevore/ gelede
vandag Daardie dag
oormore Oor twee dae
Volgende week Die week daarna
more Die volgende dag
Bywoorde van plek
hier daar
hierheen daarheen
hiernatoe daarnatoe
hierdie daardie
Werkwoord wat verander
https://fbme/threndoltutoring 1