Die verbruiker
Hoofstuk 5 -bemarking
Eenheid 2
Die 5P’s in bemarkingsmengselmodel
1.Produk
-Produk wat jy aanbied vir vbs
-Die fisiese eienskappe,wat dit doen,produk se kwaliteit en geskiktheid
2.Prys
-Hoe jy prys van jou produk nepaal sodat jy kompeterend bly maar steeds wins maak
-kleinhandelsprys en aflsag wat jy gee
3.Plek
-Waar jy produkte en dienste verklol en hoe vbs dit berkeik
4.Promosie
-Metodes wat gebruik word om eienskappe en voordele van jou produk of diens aan jou teiekenmark
bekend te stel
5.Persone
-Mense wat die diens wat jy bemark lewe
-Jou teikenmark
-Mense wat woord oor jou besigheid verkondig
, Eenheid 3
Bemarkers bestudeer vbs gedrag om ń beter begrip te hê van:
•Hoe verbruikers dink en voel oor, en kies tussen alternatiewe handelsmerke van produkte
•Hoe verbruikers beïnvloed word deur hul omgewing
•Hoe verbruikers optree terwyl hulle besig is om te koop
•Hoe tekortkominge in verbruikerskennis hul besluite beïnvloed
•Hoe verbruikers produkte gebruik en weggooi
•Hoe verbruikersgedrag die gemeenskap beïnvloed
Bemarkingskommunikasiekanaal
Televisie Massabemarkingsboodskappe word oorgedra aan groot gehore
•Handelsflitse
* meer produkinligting
* meer persoonlike aanslag
* sterk oorredingskrag –bevorder impulsiewe aankope
Radio Bereik massagehoor
•Teiken spesifieke groep
•Bv. vars produktemark gebruik ‘n plaaslike radiostasie om die verbruikers van
plaaslike dorpe te trek
Gedrukte media Tydskrifte en koerante teiken ‘n spesifieke gehoor gebaseer op geografiese of
gemeenskaplike belangstellings
•Volbladadvertensies of kleiner geklassifiseerde advertensies
Internet Aanlyn-advertensies word al hoe meer gewild
•Sosiale netwerk bemarking: Facebook en twitter
SMS en Bereik grootste moontlike gehoor
telefoon •Selfone kan gebruik word vir fakse, e-pos en internet
•Adverteerders skakel potensiële kliënte en gee inligting
•Advertensies wat speel terwyl wag om deurgeskakel te word bv. lugrederye en
banke
Reklamborde Advertensies word op strukture in openbare plekke uitgestal
•Snelweë – motoriste
•Sportstadions
•Busse, vragmotors, motors
Advertensies in Uitstallings in winkels
winkels •Baniere
•Vertoonkaste
Pos Maatskappye pos briewe, strooibiljette en brosjures oor sekere produkte aan
mense
Mondelinge Gratis
Advertensies •Gonsbemarking
•Mense vertel vir vriende en familie van ‘n wonderlike produk of diens
Plakkate,strooi Doeltreffend vir klein besighede om bewuswording in plaaslike gemeenskap te skep
b-iljette of •Lewer af per hand, op straathoeke of op kennisgewingborde