100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Toerisme Opsommings Graad 12

Rating
-
Sold
1
Pages
33
Uploaded on
08-06-2025
Written in
2024/2025

Toerisme Opsommings Graad 12 KW 1& 2 om te help vir voorbereiding vir eksamens en toetse

Institution
Tourism
Course
Tourism











Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
June 8, 2025
Number of pages
33
Written in
2024/2025
Type
Summary

Subjects

Content preview

Tydsones
• Tydsone: Is ‘n streek van die Aarde waar al die lande dieselfde standaardtyd aanvaar
het. Dit word gewoonlik plaaslike tyd genoem

• UTK: 0 Lengtelyn (Ook bekend as hoof meridiaan/ greenwich meridiaan)
• Greenwhcih meridiaan tyd= GMT
• 180 lengtelyn= IDL
• Ewenaar= 0 breedtegraad
• Standaard horlosietyd: Uniforme tyd vir plekke op ongeveer dieselfde lengtelyn

DAGLIGBESPARINGSTYD (DBT)
• Dagligbesparingstyd word net in die somermaande deur sommige lande gebruik
• Die horlosie word een uur vorentoe gestel om ‘n ekstra uur donkerte in die oggend te
gee en ‘n ekstra uur daglig in die aande
• Begin in die lente en eindig in herfs
• Die hoofdoel is om beter gebruik te maak van daglig, ‘n langer produktiewe dag

, Berekening van
tydsverskille

• Stap 1: • Stap 2:
• Beweeg ooswaarts va
vertrekplek na
aankomsplek: + ure va
• Wanneer altwee plekke oos van stap 1
Greenwich le is albei + (Trek getalle • Beweeg weswaarts va
af van mekaar) vertrekplek na
aankomsplek: - ure van
• Wanneer vertrekplek en stap 1
aankomsplek wes van Greenwich le
is albei – (Trek getalle af van
mekaar)

• Wanneer een plek oos/wes le en
ander plek oos/wes (verskillende
hemisphere) Een plek + en ander –
(Tel getalle op)

, VOORBEELD:
• Stap 3:
• Indien jy vertrektyd Vlieg uit Beunos Aires en v
gegee word en 19:15 op 5 Januarie vir
aankoms word gevra: geleentheid in Melbourne.
+ vliegtyd Vliegtyd is 16 ure en 30 mi
• Indien jy aankomstyd
gegee word en Stap 1:
vertrektyd word Beunos Aires UTK-3
gevra: - vliegtyd Melbourne UTK +9
12 Ure
• Stap 4: Stap 2:
• Vlieg van ‘n plek wat NIE DBT 19:15 + 12ure= 07:15 op 6
het nie, na ‘n plek wat het: +1 Januarie
uur
• Vlieg vanaf ‘n plek wat DBT het Stap 3:
na ‘n plek wat nie het nie: -1 07:15+ 16 ure en 30 min
uur = 23:45 op 6 Januarie
• As albei lande DBT het, doen
NIKS. Stap 4:
23:45+1uur DBT
= 00:45 op 7 Januarie

, Vlugvoosheid
Vlugvoosheid: • Vlugvoosheid is ‘n fisiese toestand veroorsaak deur die oorgang
van tydsones gedurende vlugte

Simptome van vlugvoosheid:
• Moegheid
• Dehidrasie
• Naarheid
• Verlies van eetlus Adviseer kliente aangaa
• Slegte spysvertering • Tydsverskille
• Gevoel van irritasie • DBT
• Hoofpyne • IDL en oor tydsones
beweeg om vlugvoos
Hoe om vlugvoosheid te voorkom/beperk: te akkommodeer
• Drink baie vloeistowwe voor, gedurende en na jou vlug • Wen of verloor ‘n dag
behalwe koffie en alkohol wanneer oor die IDL
• Slaap soveel moontlik op die vlug gegaan word
• Doen matige oefening • Wen tyd as jy ooswaa
• Bly in eetroetine ofaanvaarbare dieet beweeg en verloor ty
weswaarts beweeg
R92,00
Get access to the full document:

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached

Get to know the seller
Seller avatar
cloels

Get to know the seller

Seller avatar
cloels
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
1
Member since
6 months
Number of followers
0
Documents
2
Last sold
4 months ago

0,0

0 reviews

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions