Toerisme Graad 11 Kwartaal 3
Opsommings
• SAOG: Suider Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap
• Oogmerk of doel is om ontwikkeling en groei te bewerkstellig, lewenstandaard van mense te verbeter,
vrede en veiligheid onder lidmate te bevorder.
• Toerisme word beskou as die middel om die doelwitte te bereik.
• Toerisme bied een van die beste geleenthede om die ekonomie van die SAOG- lidlande te verbeter,
weens die ryk en ongerepte natuurlike kulturele erfenis.
• Streekstoerisme: Organisasie van suider afrika bemark die streek as ‘n enkele bestemming en is ‘n
Filiaalorganisasie van SAOG.
• Toerisme organisasie kan buurlande/lidlande as toeriste bestemmings adverteer en aanspoor om ander
Lande te besoekten einde die bevordering van die ontwikkeling van SAOG lande.
• RETOSA: Regional Tourism Southern Africa
→ Streeks toerisme organisasie van suider afrika. Retosa is ‘n onderafdeling van SAOG en beywer hulle
vir dieselfde doelwitte as SAOG.
• Monargie: Konings wat heers.
❖ DRK is die grootste SAOG land.
, LESOTHO
• Oranje- rivier ontspring in Lesotho
• Voorheen bekend as Basoetholand
• Hoofstad is Maseru
• Onafhanklikheid verkry vanaf Brittanje in 1966
• Monargie onder Koning Letsie III
• Amptelike taal is Engels, praat ook Sotho en Zoeloe
• Hoë ligging; Thabana Ntlenyana is hoogste punt in die Drakensberge (3482m)
• Meer as 80% van die land is hoër as 1800m bo seespieël.
• Hoogland-waterskema saam met SA ontwikkel om water te voorsien aan die industriële hart
(Gauteng) van SA.
• Katsedam is die hoofdam in die projek.
• Natuurlike hulpbronne: Water, Landbou, Weiveld. Ook diamante word ontgin.
• Geldeenheid= Loti
TOERISTE AANTREKLIKHEDE
• Gewild by avoontuurtoeriste
• Rotskuns uit steentydperk in Drakensberg en Malotiberge
• Maletsunyane- waterval is 192m hoog
• Sehlabe Thebe Nasionale Park