AFK2601 Assignment 3 (COMPLETE ANSWERS) Semester 1 2025 - DUE May 2025; 100% correct solutions and explanations.
AFK2601 Assignment 3 (COMPLETE ANSWERS) Semester 1 2025 - DUE May 2025; 100% correct solutions and explanations.Vraag 1 (leereenheid 3) Lees leereenheid 3 in die studiegids. Leereenheid 3 handel oor die digkuns van Loftus Marais. Bestudeer dan die gedig “17:15” deur Loftus Marais. Die gedig is op die e-reserwes beskikbaar. Nommer die gedig se reéls van 1 tot 27. Beantwoord die volgende vrae: 1.1 Verklaar die titel, “17:15”. Wat beteken hierdie syfers? (1) 1.2 Raadpleeg ’n woordeboek en gee ’n bondige definisie van die volgende woorde/frases wat in die gedig “17:15” voorkom: afgemete (reél 3) my blik (reél 4) vergunning (reél 10) uurwerkie (reél 12) kolonnades (reél 16) minarette (reél 16) dronkverdriet (reél 19) bedrewe (reél 22) (8x %=4) 1.3 Waar speel die gedig af? Haal ’n enkele woord aan om jou antwoord te staaf. (1) 1.4 Identifiseer die binnerym (twee rymwoorde) in reél 6. (2x %= 1) 1.5 Wat bedoel die spreker met die stelling “’n vreemde gevoel van vergunning / jy’s in die backstage van vandag’ in reél 10-11? Verduidelik. (2) 1.6 In die derde strofe (reél 14 tot 19) is daar ’n aantal boukundige terme (“balkonne’, “skoorstene”, “kolonnades’, “minarette”, “opritte”). Wat is die implikasie van al hierdie boukundige terme in die konteks van die poésie? (2) 1.7 Vergelyk die parentese (gedeelte in hakies) in reél 19. Hoe dryf die spreker hier die spot met homself en met die poésie in die algemeen? (2) 1.8 Die gedig “17:15” is kenmerkend van Loftus Marais se spesifieke digterlike taalgebruik. Noem twee kenmerke van Loftus Marais se taalgebruik en verskaf ’n duidelike aanhaling uit die gedig as voorbeeld van elkeen van die kenmerke. (4) 1.9 Skryf ’n paragraaf van 100 woorde waarin jy al die beelde en metafore in “17:15” wat met tyd verband hou, bespreek. Gee telkens 'n aanhaling van die versreél waarin die betrokke beeld/metafoor voorkom. (4) Tee university of south africa UNISA 1.10 Een van die kenmerke van Loftus Marais se digkuns is dat sy gedigte dikwels fokus op homo€érotiese/queer begeerte. Bespreek hierdie kenmerk van Marais se digterskap aan die hand van twee voorbeelde uit “17:15”. (4) Subtotaal: Vraag 1: [25] Vraag 2 (leereenheid 4) Lees leereenheid 4 in die studiegids. Leereenheid 4 handel oor die digkuns van Ronelda Kamfer. Bestudeer dan die gedigte “antie Gerty, suster Kamfer, antie Trui” en “Wees lief vir mekaar, kyk agter haar, Neldie, sy is jou suster...” deur Ronelda Kamfer. Albei gedigte is op die e-reserwes beskikbaar. Nommer die gedigte se reéls. Beantwoord die volgende vraag: 2.1 Skryf ’n opstel van 750 woorde waarin jy die belangrikste verskille én ooreenkomste tussen “antie Gerty, suster Kamfer, antie Trui”’ en “Wees lief vir mekaar, kyk agter haar, Neldie, sy is jou suster...” deur Ronelda Kamfer noem en bespreek. Gee deurgaans gepaste voorbeelde/aanhalings uit beide gedigte om jou stellings te staaf. Skenk in jou opstel aandag aan die volgende aspekte: = die kenmerke van Ronelda Kamfer se digterlike taalgebruik (byvoorbeeld die gebruik van informele gesprekstaal, Kaapse Afrikaans, en die vermenging van Afrikaans en Engels); = die narratiewe aard van die gedigte (“praatverse” wat sekere prosa-elemente bevat soos vertelling, handeling/plot, chronologiese tydsverloop, en karakterisering); = temas en aktualiteite (insluitende enige maatskaplike probleme en/of sosiale kommentaar wat in die gedigte ter sprake kom). Die opstel sal aan die hand van die volgende nasienrubriek geévalueer word: Nasienkriteria: Punt M | Inhoud: = Student bespreek die kenmerke van Kamfer se poétiese 5 taalgebruik in die twee gedigte (met ondersteunende voorbeelde/aanhalings daaruit). = Student bespreek die narratiewe aard van die gedigte (met 5 ondersteunende voorbeelde/aanhalings). = Student bespreek die temas en aktualiteite in die gedigte (met 5 ondersteunende voorbeelde/aanhalings). MM | Struktuur: 5 = Die opstel bevat ’n inleiding en gevolgtrekking. = Die opstel bestaan uit logiese volsinne en paragrawe. | Taal: 5 = Die opstel is in die student se eie stem geskryf (nie Kl-gegenereer nie). Tee UNISA university of south africa = Die student gebruik die gepaste register vir ’n akademiese opstel. = Die opstel is geredigeer en oorwegend korrek (geen ooglopende spelen tikfoute nie). Subtotaal 25 Subtotaal: Vraag 2: [25] Vraag 3 (leereenheid 5) Lees leereenheid 5 in die studiegids. Leereenheid 5 handel oor die spesievers as genre. Bestudeer dan die gedigte “Luiperd” en “Rooiduiker” deur Johann Lodewyk Marais. Albei gedigte is op die e-reserwes beskikbaar. 3.1 Beantwoord die volgende vrae oor die gedig “Luiperd”. Nommer die gedig se reéls van 1 tot 4: 3.1.1 Raadpleeg ’n woordeboek en gee ’n bondige definisie van die volgende woorde/frases wat in die gedig “Luiperd” voorkom: Gerugte (reél 1) mank (reél 1) hink (reél 2) adelaarsvarings (reél 3) karkas (reél 3) slagyster (reél 4) (6x %=3) 3.1.2 Verduidelik kortliks in jou eie woorde wat gebeur met die luiperd in hierdie gedig. (2) 3.1.3 Watter twee woorde rym met mekaar in reél 3 en 4? (2x %= 1) 3.1.4 Hoe kontrasteer die bogenoemde twee woorde in terme van beweging/spoed? (1) 3.1.5 Waarom is die slotreél (reél 4), en spesifiek die eufemistiese frase “in ’n slagyster lé en stink”, besonder skokkend? (1) 3.2 Beantwoord die volgende vrae oor die gedig “Rooiduiker”. Nommer die gedig se reéls van 1 tot 10: 3.2.1 Raadpleeg ’n woordeboek en gee ’n bondige definisie van die volgende woorde/frases wat in die gedig “Rooiduiker’ voorkom: Tee UNISA university of south africa in die stof byt (reél 2) oopgesperde (reél 3) uitroggel (reél 4) waai van die Lebombo (reél 9) (4x %=2) 3.2.2 Word ’n rooiduiker letterlik of figuurlik in hierdie gedig gevang? Gee ’n direkte aanhaling uit die gedig om jou antwoord te staaf. (2) 3.2.3 Soek ’n foto van ’n rooiduiker (Cephalophus natalensis) wat by hierdie vers van Johann Lodewyk Marais pas. Plak die foto in jou antwoordstel en vermeld die bron van die foto. (2) 3.2.4 Dinkj y poésie kan reg laat geskied aan ’n lewende dier? Of, dinkj y ’n dier word as 't ware “vrekgemaak” (reél 1) wanneer ’n mens daaroor probeer dig, soos wat die spreker in Marais se gedig “Rooiduiker’ suggereer? Motiveejro u standpunt. (2) 3.2.5 Albei gedigte by hierdie afdeling, “Luiperd” en “Rooiduiker’ deur Johann Lodewyk Marais, kan as ’n aanklag teen die menslike aktiwiteit van stropery beskou word. Bespreek hierdie stelling met behulp van ten minste een direkte aanhaling uit elkeen van die twee gedigte. (4) Subtotaal: Vraag 3: [20] Vraag 4 (leereenheid 6) Lees leereenheid 6 in die studiegids. Leereenheid 6 handel oor die voorgeskrewe boek, Die dag toe ek my hare losgemaak het van Willemien Brummer. Lees ook die afdeling “2.3 Perspektief/fokalisering”’ in Chanette Paul (2012:27-34) se bydrae tot Die Afrikaanse skryfgids. Die leesstuk is op die e-reserwes beskikbaar. Bestudeer dan die verhaal, “Ragel is ek gedoop’”, op bl. 65-71 van jou voorgeskrewe boek, Die dag toe ek my hare losgemaak het deur Willemien Brummer. Beantwoord die volgende vraag: 4.1 Mia meen die storie van die 1941-vloede wat aan haar ocorgelewer is, eindig “stomp en oop en triestig” (bl. 70). Hoe herverbeel sy uiteindelik die storie van die 1941-vloed? Skryf ’n opstel van 1000 woorde waarin jy die slot van die verhaal — dit wil sé, die laaste vier paragrawe vanaf “Sy ry hotel toe ...” tot aan die einde (bl. 71) — volledig bespreek. Gee ’n gepaste voorbeeld/aanhaling uit die verhaal vir elke stelling wat jy maak. Skenk in jou opstel aandag aan die volgende aspekte: =» Watter soort verteller (volgens Paul 2012:31) is aan die woord, en deur wie se perspektief word daar gefokaliseer (met ander woorde, wie is die fokalisator)? Hoe weet ons dat dié karakter as fokalisator optree? Gee ’n gepaste aanhaling. 5 Tee university of south africa UNISA = Hoe word die ooreenkomste tussen Mia en haar ouma in die slot voltrek? Byvoorbeeld, ten opsigte van die hotel waar Mia tuisgaan nadat sy eers die huis (“Eindelik”) besoek het, asook die verband tussen Mia se rooiwyn en haar ouma se jenewer. =
Written for
- Institution
-
University of South Africa
- Course
-
Genre and Theme
Document information
- Uploaded on
- May 1, 2025
- Number of pages
- 21
- Written in
- 2024/2025
- Type
- Exam (elaborations)
- Contains
- Questions & answers
Subjects
-
afk2601 assignment 3 complete answers semester 1