Taylor Swift
Vir Liebet
1 jy herhaal
you repeat
2 haar woorde van melancholie
her words of melancholy
3 vir die hoeveelste keer
for the umpteenth time
4 weer
again
5 en nou ná heeldag lank
and now áfter all day long’s
6 se periodes skoolwerk
periods of school work
7 en pouses
and breaks
8 alleen
alone
9 se draal in die liedjie
dawdling in the song
10 val jy met skooluniform taai van skool
you fall with school uniform sticky from school
11 skoene uitgeskop
shoes kicked off
12 op die bed neer
down ( up ) on the bed
13 sing jy die woorde
you sing the words
14 van haar nuutste CD
from her lastest CD
15 gelaai in MP3
loaded in MP3
16 snik
sob
17 huil
cry
18 grens
bawl
19 jy
you
, 20 want vir die eerste keer
because for the first time
21 in die spieël
in the mirror
22 met jou pa se oë vol trane
with your dad’s eyes full of tears
23 verstaan jy
you understand
24 weet jy
you know
25 hoekom Bome hulle blare verloor
why trees lose their leaves
Kobus Grobler
Titel en Subtitel
- Die gedig se titel verwys na die gewilde en suksesvolle Amerikaanse
sangeres, Taylor Swift.
- Die digter dra die gedig aan Liebet, sy dogter, op. Sy was die inspirasie vir
die gedig.
Reëls 1-4
- Die spreker vertel vir die leser wat die meisie alles doen.
- Hy vertel hoe die meisie oor en oor na die woorde van Taylor Swift se
treurige liedjie luister.
Reël 5
- Die woord "nou" verwys na die tyd na skool wanneer die meisie na 'n lang dag
by die skool tuiskom.
Reël 6-10
- Die meisie se dag bestaan uit skoolwerk met eensame pouses tussenin.
- Haar enigste geselskap gedurende pouses is skynbaar die woorde van Taylor
se liedjie.
- As die meisie na skool tuiskom, val sy uitgeput op haar bed neer.
- Haar skooluniform voel vuil en sweterig aan haar lyf.
Reël 11-12
- Sy skop eers haar skoolskoene uit voordat sy op die bed neerval.