● Touloper
● ?
● Die wereld het so klein geword
● Here Be Dragons
● Sterrekyker
● Staan Op!
● Susan Boyle
● Strelizia
● Daarom
● Klein Geloof
● Wat die digter bedoel het
● Aandeelhouer
,Key
Translations
Titel
Stylefigure
Struktuur
Tema
, Touloper
Die Spreker
● ‘n Tiener
● Eerste persoon
● Iemand wat op ‘n tou loop
Reëlverklarings
● Reël 1
o the storms rage again in our house today
o Daar is groot onrus/konflik in die huis, daar word baie baklei
▪ Waarskynlik deur die spreker se ouers
o ‘Weer’ beteken dit dikwels/ herhaaldelik gebeur
● Reël 2
o but full of courage/nerve I climb on the tightrope
o Baie dapper, vol moed pak die spreker die balanseertoertjie aan
o ‘Maar’ bewys ‘n verandering in toon
o Verkeerde woordorde: dit beklementoon ‘vol durf’
▪ Bewys dat hy het moed
● Reël 3
o inch by inch I shuffle forwards
o Hy beweeg baie versigtig vorentoe terwyl hy sy oë op die tou gerig
hou
o Hy begin stadig want hy is onseker
● Reël 4
o past the reproach winds of
o Sy ouers verwyt mekaar die hele tyd en die stormwind dreig om hom
van die tou af te waai
o ‘Verwyt-winde’ beteken die konflik by die huis
▪ Hy wil nie betrokke raak nie
● Reël 5-7
o did you again
o I told you so
o What did you do?
o Skuinsgedruk wys dit is direkte rede
▪ Net halwesinne
o Die ouers slinger oor en weer verwyte na mekaar en blameer mekaar
vir wat verkeerd is in hul verhouding
● Reël 8
o panicking eyes look at me from way down below
o Die ouers is skynbaar bewus van die effek van hul onmin op die kind
maar hulle is so behep met hulleself dat hulle nie aandag daaraan
skenk nie
,● Reël 9
o far removed from my spotlight- balancing act
o Hulle bekommer hulle skynbaar meer oor hul eie kwessies as oor die
kind se moedige poging om hulle aandag op hom te vestig
● Reël 10-11
o my tightrope webs between
o walls and doorknobs
o Die spreker moet sy strategie baie fyn beplan om uit hierdie storm te
ontsnap en nie daarin vasgevang te word nie
● Reël 12
o family photos and calendars
o Dinge wat herinneringe terugbring
o Dalk tel hy nie dae af om weg te kom uit sy onhoudbare situasie
● Reël 13
o flashing tv images and internet connections
o Die een ouer kyk moontlik TV terwyl die ander een voor die rekenaar
vasgevang is
▪ Dis ‘n moontlike rede vir die gebrek aan kommunikasie tussen
hulle of dis hulle manier van ontsnap uit ‘n ongelukkige
huwelik
o Reëls 12 en 13 dui ook ‘n lang tydsverloop aan (van familiefoto’s en
kalenders tot moderne tegnologie)
▪ Hierdie onmin hou dus al jare lank aan
● Reël 14
o up to the garden gate
o Die tuinhek dui moontlik die spreker se poort na vryheid aan
o Die spreker se ontsnaproete strek moontlik van die deurhandvatsel in
die huis tot by die tuinhekkie
● Reël 15
o I am high above the ground
o Solank hy bo die grond beweeg, hoef hy nie deel te wees van die
ongelukkige gebeure wat op die grond plaasvind nie
● Reël 16-18
o away from everything except the winds
o but I don’t think about it
o I keep my eye on the tightrope
o Geleidelik vervaag die bekende dinge wat hom omring, behalwe die
stemme van die verwytende ouers in die agtergrond, maar hy probeer
hom daarvan afsluit deur op sy balanseertoertjie te fokus
● Reël 19
o I balance my life
o Hy probeer balans in sy lewe bring sodat hy nie net op die negatiewe
dinge konsentreer nie
● Reël 20
o and foot by foot I shift forward
o Die balanseertoertjie is ‘n tydowende proses: voetjies het intussen
voete geword maar steeds is dit ‘n langsame proses om aan sy
ongelukkige omstandighede
o Hy gaan meer vinnig want hy is nie nog onseker nie
, ● Reël 21
o through the storm
o Hy het geen illusie dat die lewe daarbuite ook hindernisse en
probleme sal oplewer nie
▪ Hy sal nog daardeur kom
o Sy hele lewe is dus ‘n balanseertruk om deur storms staande te bly en
moeilike omstandige te trotseer
Titel
● Die spreker vergelyk sy/haar lewe met ‘n balanseertoertjie waar ‘n mens die
hele tyd gefokus moet bly om nie af te val nie en om probleme op jou pad te
trotseer
o Hy klim op die tou om van sy ouers se konflik te ontsnap
Stylfigure
● Metafoor
o Die lewe is in vergelyking met ‘n balanseertoertjie
o Die storms is in vergelyking met die konflik by die huis
● Alliterasie
o Line 3: voetjie vir voetjie skuifel ek vorentoe
o Line 4: verby die verwyt-winde van
o Line 20: en voet vir voet skuif ek vorentoe
● Personifikasie
o Line 8: gekwelde oë
Struktuur
● Daar is 21 versreëls want by 21 is jy mondig
● Daar is net 1 strofe want ons se lewe is een stuk tou